God se Skrywer

God se Skrywer Kom volg saam en bring Geestelike Verse, Inspirasie, Geloof, Krag, en Liefde in mense se harte, Hierdie page kan wonders aan jou verrig vandag.

Die skrywer Karel se geloofsboek is beskikbaar kry vandag jou boek teen slegs R130 per boek n boek met geestel

09/04/2024

Good day
26/12/1986/21/03/24
We have received the ashes of the late Karel Esau.

A memorial service will be held in Stilbaai in the Garden Route Date to be confirmed.
There will be no service in Cape Town. As all his family lives in the Garden Route.

Thank you for all your messages of support.
[04/09, 20:02] Karel ESAU:

13/03/2024

Karel het vir die eerste keer gepraat. Hulle het die drip afgehaal. Hy lyk Baie beter. Daar is nog 'n Lang pad voorentoe. Voordat hy ontslaan kan word. Dankie vir al die boodskape en belangstelling.

10/03/2024

Daar is geen verandering in sy gesondheid nie. Daar is baie bloed toetse gedoen. Ekstrale is almal negatief. Die dokters kan nie verstaan hoekom daar nie verbetering is nie.

02/03/2024

Please keep in your prayers. He was admitted to Groote Schuur Hospital. Spent three days in the trauma unit. He is very ill and disoriented and cannot cuminicate at all. Doctors are doing extensive blood tests. And monitoring his vitals. Will keep you updated should his condition change. No visitors allowed.

19/02/2024

Gebed
Vader, soms glo ek die mense wat sê ek maak dit nie. Jesus, U weet presies hoe dit voel. Help my om te glo dat U dit kan omdraai. Ek vra dit in U Naam. Amen.🙏🙏🙏🙏

18/02/2024

Ek die Vader sal jou optel ek sal jou dra ek sal jou Lei maak nie saak hoeveel keer jy geval het nie..... 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏

Address

Cape Town
7800

Telephone

+27768654664

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when God se Skrywer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to God se Skrywer:

Share