LigLyn

LigLyn Rooted in faith and community, LigLyn exists to shine light through digital ministry, connecting hearts with hope, truth, and encouragement.

03/12/2025

“Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.”
‭‭LUKAS‬ ‭2‬:‭10‬ ‭

02/12/2025

“Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.”
‭‭JOHANNES‬ ‭14‬:‭27‬ ‭

01/12/2025

“U het dié wat nie meer 'n nasie was nie, baie gemaak, hulle blydskap groot gemaak. Hulle het hulle in u teenwoordigheid verbly soos mense bly is in die oestyd, soos hulle juig wanneer hulle die buit verdeel.”
‭‭JESAJA‬ ‭9‬:‭2‬ ‭

Address

Tableview
Cape Town
7441

Telephone

+27615199174

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LigLyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to LigLyn:

Shortcuts

Share