Pinelands Gemeente

Pinelands Gemeente Waar ons saam Droom, D**k en Dien

10/06/2026
Dankie aan almal wat Saterdag saam met ons by die Vintage Mark was — vir die koopery, die koffie, die pannekoeke, en die...
03/06/2026

Dankie aan almal wat Saterdag saam met ons by die Vintage Mark was — vir die koopery, die koffie, die pannekoeke, en die goeie geselskap. Dankie ook aan elke vrywilliger wat gehelp het om dit moontlik te maak.
Ons maak volgende jaar weer so!

Dankie aan almal wat  die Herfskonsert bygewoon het — julle teenwoordigheid het die verskil gemaak. Dankie aan ons kunst...
02/06/2026

Dankie aan almal wat die Herfskonsert bygewoon het — julle teenwoordigheid het die verskil gemaak. Dankie aan ons kunstenaars vir 'n onvergeetlike aand en dankie aan elkeen wat 'n kaartjie gekoop het ten bate van die Siyafunda Beursfonds.
Saam het ons iets moois gedoen.

Sondag se erediens het buite voortgegaan — net met meer grond onder die naels.Groot en klein vrywilligers het saamgewerk...
22/05/2026

Sondag se erediens het buite voortgegaan — net met meer grond onder die naels.
Groot en klein vrywilligers het saamgewerk om ons tuin nuwe lewe te gee — nuwe plantjies geplant, beddings skoongemaak en baie lag tussenin. Dit is wat dit beteken om saam te dien.
Dankie aan almal wat kom handjie bysit het.

KinderKasteel leer ons:"Ons (die kinders) is die blare en God is die boom.  Al die blare is verskillend maar ons almal k...
16/04/2026

KinderKasteel leer ons:
"Ons (die kinders) is die blare en God is die boom. Al die blare is verskillend maar ons almal kry ons krag en inspirasie van God"

Address

5 Central Square
Cape Town
7405

Opening Hours

Wednesday 13:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:30 - 10:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pinelands Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category