ARMY Jeug/Youth - Lede in Christus Parow

ARMY Jeug/Youth - Lede in Christus Parow Hierdie is die offisiële A.R.M.Y Jeug/Youth blad vir die Lede in Christus, Parow gemeente.

Dankie aan almal wat aan ons virtuele game night deelgeneem het. Ons het soveel pret gehad. Net omdat ons in   is en   t...
27/03/2020

Dankie aan almal wat aan ons virtuele game night deelgeneem het. Ons het soveel pret gehad. Net omdat ons in is en toepas beteken nie ons kan nie steeds op 'n vrydagaand bymekaar kom nie.

Baie geluk aan die wenners:

1ste plek: Ashley
2de plek: Eugene
3de plek: Angeleen & Ruben

Visvangkompetisie | 7 Maart 2020(tag asseblief julself)
09/03/2020

Visvangkompetisie | 7 Maart 2020

(tag asseblief julself)

20/02/2020

16 February 2020
Worship night - A.R.M.Y Jeug

Onthou gisteraand se boodskap. Moenie jou kaartjie weggooi en uitspring nie. God sal voorsien!
25/05/2019

Onthou gisteraand se boodskap. Moenie jou kaartjie weggooi en uitspring nie. God sal voorsien!

20/05/2019

Hierdie is so mooi in lyn met Rassie se preek gisteraand!"pray without ceasing" I Thessalonians 5:17
04/05/2019

Hierdie is so mooi in lyn met Rassie se preek gisteraand!

"pray without ceasing"

I Thessalonians 5:17

Save the date! Jy word hartlik uitgenooi na aand van aanbidding/a night of worship.Nooi jou vriende en familie. Hierdie ...
24/04/2019

Save the date! Jy word hartlik uitgenooi na aand van aanbidding/a night of worship.

Nooi jou vriende en familie. Hierdie gaan een wees wat jy nie wil misloop nie.

19 Mei | Ebenhaeser gemeente

60 Wrench, Glenlily Parow

🙏🙌🏻 Spoiler alert: Hy het opgestaan!
19/04/2019

🙏🙌🏻 Spoiler alert: Hy het opgestaan!

01/03/2019

Onthou van vanaand se movie aand! Jy wil dit nie misloop nie. Nooi jou vriende en kom geniet die aand saam met ons.

Jy wil dit nie misloop nie! Nooi jou vriende en kom en geniet die aand saam ons!
26/02/2019

Jy wil dit nie misloop nie! Nooi jou vriende en kom en geniet die aand saam ons!

Address

60 Wrench Street, Genlily
Cape Town
7500

Telephone

+27219398446

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ARMY Jeug/Youth - Lede in Christus Parow posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share