Tamboerskloof Aanddiens

Tamboerskloof Aanddiens Die tamboerskloof aanddiens is 'n nuwe bediening wat deel vorm van die NG Kerk Tamboerskloof, waar d

Die tamboerskloof aanddiens se doel is om ‘n bediening te wees waar lewens verander word van mense wat lief is vir God, waar die wêreld bedien word en waar ons lief is vir mekaar, vandaar ons leuse: Van bo, na binne, na buite. Hierdie bediening vorm deel van die NG Kerk Tamboerskloof Gemeente. Die tamboerskloof aanddiens word in 2013 vernuwe en ons missie vir hierdie jaar is om ‘n gemeente te wees

waar soekendes ‘n tuiste sal vind. Om hierdie missie uit te leef, gaan ons fokus op beide groot en kleingroep byeenkomste, waar ons beoog om ‘n omgewing te skep waar mense liefde ervaar en hulle gawes kan uitleef na buite. Die tamboerskloof aanddiens is ‘n nuwe begin vir die NG Kerk Tamboerskloof Gemeente in 2013 en ons nooi almal uit wat ‘n behoefte het om hierdie jaar nader aan God te lewe, om saam met ons te kom groei hierdie jaar. Indien julle meer besonderhede wil hê oor wie ons is en wat ons doen, moenie huiwer om ons te kontak op een van die maniere hier onder aan die webtuiste.

Address

17 Upper Union Street, Tamboerskloof
Cape Town
8001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tamboerskloof Aanddiens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share