AP Kerk Tygerberg

AP Kerk Tygerberg Die AP Kerk Tygerberg is 'n gereformeerde kerk van Christus wat erns maak om die Woord van God suiwer te verkondig en te bedien.

05/09/2023
29/08/2023
28/08/2023
25/08/2023
25/08/2023

Ter wille van ล‰ klein minderheid, is daar van die meerderheid verwag om hul geestesgoedere prys te gee. Die gevolg is dat baie van die lidmate nie meer kerk toe kom nie, omdat hulle gewoon net nie die preke in Engels verstaan nie.

25/08/2023

|| IN DIE GESKIEDENIS: BARTHOLOMEUSNAG ||

Hierdie datum neem ons terug na een van die bloedigste nagte in die Protestantse geskiedenis in Frankryk โ€“ Bartholomeusnag. Jarelange spanning tussen Rooms-Katolieke en Protestante het tot velerlei godsdiensoorloรซ gelei. In โ€™n versoeningspoging reรซl Katharina de Medici, die moeder van koning Karel IX van Frankryk, โ€™n troue tussen haar dogter, Margaret, en die Protestantse prins, Henri van Navarre.

Hierdie troue was egter niks anders nie as โ€™n komplot van die koninginmoeder om die Protestantse leiers te vermoor. Die belangrikste leiers het die troue in Parys bygewoon en gedurende die nag van 23 Augustus gee sy die uitwissingsbevel. Derduisende Protestante is daardie nag en die volgende dag wreed vermoor. Die bloed het soos riviere deur die state van Parys gevloei โ€“ vandaar ook die naam Paryse Bloedbruilof. Hierdie moorde het oor die hele Frankryk versprei. Sommige geskiedskrywers reken dat tot soveel as 72 000 Protestante uiteindelik hul lewens verloor het.

Vir jare daarna sou hierdie vervolging voortduur. Dit het daartoe gelei dat die Franse Protestante, bekend as Hugenote, na verskillende lande gevlug het. Sommige het na die Nederlande gevlug vanwaar hulle die geleentheid sou aangryp om โ€™n nuwe begin aan die suidpunt van Afrika te begin.

24/08/2023

Address

Hoek Van Di**le En Van Reenenstrate
Cape Town
7460

Opening Hours

09:30 - 10:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Tygerberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category