19/10/2024
Dit is ons 40st Verjaarsdag!!!! Kom vier dit saam, volgende Sondag, 27 Okt 2024 @ 9:00.
Ons kuier heerlik saam na die diens.
Vir enige navrae, kontak die kerkkantoor.
Moet dit nie mis nie!!!