28/01/2022
Dis alweer kermis tyd by Ng kerk Plumstead!!! n Buitelug kermis! U kan dit nie misloop nie. Op die 5 Maart 2022.Vanaf 09h00 tot 15h00. Aktiwiteite sluit in: kos stalletjies, groente & vrugte, koek, heerlike braai & slaai, plante,speletjies en nog meer...bring die hele gesin saam en kom kuier saam met ons!! Save hierdie datum:5 Maart 2022, 30 Ophir Road.
Sien U daar!!!!