02/09/2025
🌸 Barmhartigheid Sondag 🌸
Mag ons nooit ophou om die Koninkryk van die Here met liefde en oop hande uit te brei nie. 💕 God se goedertierenheid hou verewig stand. 🙏 Mag ons nooit verbygaan aan dié wat hulp nodig het nie, maar soos die Goeie Samaritaan in Lukas, altyd in liefde optree. ✨ Soos God Sy hande oopmaak vir ons, mag ons ook ons deel doen. ❤️