13/03/2026
🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥🕊
ꩇׁׅ݊ꫀׁׅܻժׁׅ݊ꫀׁׅܻ-werkers
(1 Kor 3:9)
Wie is ek dat God my sy medewerker maak?
Wie is ek tog?
God sit Job op sy plek: sal jy 'n krokodil kan mak maak soos 'n voëltjie of kan jy hom met 'n lyn vasmaak vir jou dogtertjies om te speel? - soos Ek kan doen?
En tog kies God om ժׁׅ݊ꫀׁׅܻυׁׅꭈׁׅ ons te werk. Hy maak ons na sy beeld. Hy vul ons met sy Gees; roep en stuur ons. Hy maak ons die hande en voete van sy liggaam.
Wat is jou antwoord op die vraag: wat, Here, doen U ժׁׅ݊ꫀׁׅܻυׁׅꭈׁׅ my?
Erediens Sondag 15 Mrt 2026, 9:30
• Hofstr 2, Tuine
Aanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥
• Youtube
• Facebook