NG Kerk Bloubergstrand

NG Kerk Bloubergstrand Blouberg Kerk is ‘n inklusiewe, Christelike geloofsgemeenskap met ons wortels in die gereformeerde tradisie.

Ons hou vas aan die genade met ons oë en hande na buite. Eredienste tydens die skoolvakansie:
10:00 en 18:00
(26 Jun tot 17 Jul 2022)

Sonder julle sou ons nie so lekker kon fees vier nie- baie dankie!Purity Flowers and Gifts - Big BayOrcansu ProductionsC...
04/09/2026

Sonder julle sou ons nie so lekker kon fees vier nie- baie dankie!

Purity Flowers and Gifts - Big Bay
Orcansu Productions
Creative Stretch Tents

Het jy voorskoolse kinders en lus vir 'n lekker uitstappie? Kom kuier Saterdag vanaf 10:30 saam met ons by Melkbossie- F...
03/09/2026

Het jy voorskoolse kinders en lus vir 'n lekker uitstappie?

Kom kuier Saterdag vanaf 10:30 saam met ons by Melkbossie- Farm Animal Sanctuary. Toegang is R20 per persoon.

Maak seker jy mis nie uit op hierdie een nie! Alle jongwerkendes is welkom. RSVP teen 7 September by Minjunette - 076 98...
02/09/2026

Maak seker jy mis nie uit op hierdie een nie! Alle jongwerkendes is welkom.

RSVP teen 7 September by Minjunette - 076 981 8214

Ds. Thinus en ds. Stefan gaan vanaf 2 September die Alpha kursus by die kerk aanbied. Die kursus, wat handel oor die gro...
31/08/2026

Ds. Thinus en ds. Stefan gaan vanaf 2 September die Alpha kursus by die kerk aanbied. Die kursus, wat handel oor die groot vrae van die lewe en oor 11 sessies strek, sal elke tweede Woensdagaand plaasvind.

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting: 021 554 1290.

Môre hou ons Blouberg Kerkfamilie-fees!Bring jou familie en vriende en kom kuier saam met ons van 10:00-15:00.Pak jou br...
28/08/2026

Môre hou ons Blouberg Kerkfamilie-fees!

Bring jou familie en vriende en kom kuier saam met ons van 10:00-15:00.

Pak jou braaivleis, bykos en drinkgoed of ‘n piekniekmandjie. Bring ook jou mylpaal en vreugde saam met enige gebak en ons vier saam met jou!

Baie dankie aan die BMD Omgee Groep wat so getrou elke Woensdag agter die skerms werk om ongelooflike hulp aan kwesbare ...
27/08/2026

Baie dankie aan die BMD Omgee Groep wat so getrou elke Woensdag agter die skerms werk om ongelooflike hulp aan kwesbare kinders soos hierdie moontlik te maak.

Thank you to the Dutch Reformed Church of Bloubergstrand for bags filled with blessings.

We received the most beautifully knitted beanies, jerseys, headbands, bags , worry worms (a tiny sensory friend to a child when they report) , sanitary towel pouches and teddies !

We are going to use the teddies in our Comfort Packs to provide comfort to child victims of sexual abuse.

We also welcomed retired state prosecutor, Ronel De Jager, to whom we handed over a donation of Worry Worms, Beanies and other knitted goodies for child victims.

We are able to help children because of our donors and supporters! They are heroes!

Saterdag om 11:00 vind die onthulling van die Toekomsdroom-projek plaas. Kom kyk hoe die lint geknip word, gee jou bydra...
26/08/2026

Saterdag om 11:00 vind die onthulling van die Toekomsdroom-projek plaas. Kom kyk hoe die lint geknip word, gee jou bydrae vir nalatenskap en skryf jou naam op die doek!

Ds. Thinus, ds. Elmarie en ds. Stefan by die Algemene Sinode se Predikante Saamkoms in Goudini.
25/08/2026

Ds. Thinus, ds. Elmarie en ds. Stefan by die Algemene Sinode se Predikante Saamkoms in Goudini.

Address

3 Batavia Road Bloubergstrand
Cape Town
7441

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Thursday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30
Sunday 08:30 - 20:00

Telephone

+27215541290

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Bloubergstrand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Bloubergstrand:

Shortcuts

Share