15/06/2026
Romeine 6:1-11 konfronteer my met 'n diep persoonlike vraag: Wat in my moet nog sterf sodat Christus se lewe sigbaar kan word? Dit is die vraag waarmee ek tans worstel en wat ek saam met jou wil besin. Dit is ook die vraag waarmee ek eerskomende Sondag, 21 Junie 2026, se eredienste voorberei. Om 09:00 by Zwaanswyk en om 10:00 by Constantia. Sien jou daar.