VGK Macassar

VGK Macassar Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VGK Macassar, Church, 156 Soekmekaar Street, Cape Town.

18/05/2024

Nagmaalsdiens Sondag 19 Mei. Skriflesing: Genesis 2. Tema: om vir die tweede keer God se asem in te kry.

08/05/2024

Naand Almal

Hemelvaartdiens môre oggend om 10h00 vm
Pinksterdienste begin op Maandag, 13 Mei 2024 elke aand om 7h00nm.

08/05/2024

Erediens Sondag 12 Mei. Skriflesing Lukas 7. Tema: n moedersdag geskenk aan n weduwee.

06/05/2024

Installeringdiens vir Dienswerkers op Sondag, 5 Mei 2023

04/05/2024
So bly om weer terug is by koor afrigting. Laas Sondag het ons Vgk Macassar Kerkkoor deelgeneem aan die ATKV-Suidoosterf...
30/04/2024

So bly om weer terug is by koor afrigting. Laas Sondag het ons Vgk Macassar Kerkkoor deelgeneem aan die ATKV-Suidoosterfees Kore kompetisie in die Gemeenskapskoor afdeling. Dit was baie hard, elke koor was in n klas van hul eie. Vgk Macassar Kerkkoor het goud verwerf vir hul optrede. Dit was harde werk en opofferinge. Eerste kompetisie vir die koor, en ek is so trots, maar net 5 maande by die koor, en terug by die Kunste Kaap na 6 jaar en hier sing ons n goue toekenning los, wat beteken ons het n persentasie behaal van oor die 80%.
Dirigent: Roger Rooi-Horne
Begeleier: Toni Revell
Liedere:
More oompie more tannie
Ek het stem gehoor
You raise me up

Soli Deo Gloria
Al die Eer aan ons God

PUE Sarepta Konfensie te VGK Macassar op 13-14 April 2024.Baie geluk aan die nuutverkose bestuurslede.
14/04/2024

PUE Sarepta Konfensie te VGK Macassar op 13-14 April 2024.
Baie geluk aan die nuutverkose bestuurslede.

11/04/2024

Erediens Sondag 14 April skriflesing Genesis 6. Tema: God het ook n hart

Address

156 Soekmekaar Street
Cape Town
7134

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27218572926

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Macassar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category