05/08/2026
Ek was gevra hoekom ons nou Tafelsig toe gaan, want hulle skiet baie daar op die oomblik. Ek het gesê dis die beste tyd om nou Herlewings Dienste daar te doen. Ons sien julle in Lost City vanaf volgende week Donderdag tot Sondag. Dit gaan powerful wees. Share asseblief hierdie poster op Facebook en Whatsapp