Hoop Geloofsgemeenskap/Hope Faith Community

Hoop Geloofsgemeenskap/Hope Faith Community Hoop Gelofsgemeenskap/Hope Faith Community is 'n geloofsgemeenskap met byeenkomste in die "Curro Sitari Independent School" se skoolsaal.

Ons visie is om draers van Christus se hoop in die gemeenskap in die omgewing van Curro Sitari te wees deur die vestiging van ‘n nuwe geloofsgemeenskap. Die verwagting is dat die gemeenskap spoedig ‘n stel waardes sal vestig waarbinne sy identiteit gestalte sal kry. Die gemeenskap sal wegspring deur in Afrikaans en Engels te funksioneer, met die verwagting dat persone altwee redelik sal moet kan verstaan, maar in die taal waarin hy of sy gemaklik is, sal kan kommunikeer.

Address

Curro Sitari
Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoop Geloofsgemeenskap/Hope Faith Community posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hoop Geloofsgemeenskap/Hope Faith Community:

Share