Moravian Church Mamre

Moravian Church Mamre Mamre Moravian Congregation east 1808 and the Church Building 1818 which is the second oldest mission station in South Africa.

The establishment is located in the west coast, Cape Town, Western Cape

Daily Text 23 June 2026
23/06/2026

Daily Text 23 June 2026

22/06/2026

Morawiese Dag Teks
Maandag, 22 Junie 2026
Perikope
1 Joh.3:19-24
Hosea 9:10-17
Dagteks
So spreek die HERE: “Ek onthou die geneendheid van jou jeug, die liefde van jou bruidstyd, toe jy agter My aan geloop het in die woestyn, in 'n onbesaaide land.” - Jer.2:2
Leerteks
Ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou. - Heb.3:14
Gesangvers
'n Volk is ons waarvan klein en groot, getuie moet wees en 'n deelgenot van u Gees se gawes, waar almal strewe om met hul liggaam, gees, siel en lewe u Naam te prys. - Laudate 607 vers 5. Wysie 58
Gebed
Hemelse Vader, herinner ons weer aan die liefde en toewyding wat ons ondervind het in ons eerste ontmoetings met U en om ons vertroue in Christus te koester tot die einde. Versterk ons harte sodat ons kan volhard in geloof en waarheid.
Amen

Address

08 Church Street Mamre 7347
Cape Town
7374

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moravian Church Mamre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share