Weskus Stranddienste

Weskus Stranddienste Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Weskus Stranddienste, Religious organisation, Strandfontein.

06/01/2026

Nicole(spanlid) vertel ons van die een ding wat sy die meeste van Stranddienste 2025 gehou het 🩵.

Span Chaos part 2 😁.( net pure chaos & so ń bietjie slaap )
05/01/2026

Span Chaos part 2 😁.
( net pure chaos & so ń bietjie slaap )

02/01/2026

Voorspoedige Nuwe Jaar — dankbaar vir vuurwerke, worship en God se skepping by die strand 🌊🎆.

#2026

02/01/2026

Ons het Stranddienste 2025 afgesluit met Praise and Worship . Die Here was teenwoordig , ons kon saam bid en saam die Here prys. Hy doen alles goed; deur Sy krag, genade, liefde en trou is ons wat ons is, en kan ons doen wat ons doen. 🩵

En net so is poppekas klaar vir 2025 🩵.
01/01/2026

En net so is poppekas klaar vir 2025 🩵.

01/01/2026

Span chaos part 1 😁.
( dans , sing , dans , sing en so ń bietjie slaap in die midde )

Touchies kompetisie 2025 🏈.
27/12/2025

Touchies kompetisie 2025 🏈.

Waar liefde gedeel word en hoop geplant word 🤍.
23/12/2025

Waar liefde gedeel word en hoop geplant word 🤍.

Volleybal dag op sy beste ! 🏐🩵
21/12/2025

Volleybal dag op sy beste ! 🏐🩵

Ons nooi alle spanne uit om deel te neem aan ons volleyball kompetisie.’n Lekker dag vol sport, spanwerk en pret wag! 🏐🩵...
19/12/2025

Ons nooi alle spanne uit om deel te neem aan ons volleyball kompetisie.

’n Lekker dag vol sport, spanwerk en pret wag! 🏐🩵

Address

Strandfontein

Telephone

+27662255221

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weskus Stranddienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share