VGK Elsiesrivier Sondagskool

VGK Elsiesrivier Sondagskool Welkom by die VGKSA Elsiesrivier gemeente se Sondagskool blad. Ons het tans 15 onderwysers en sowat

05/02/2022
2022 Registration2022 RegistrasieVgk Elsiesrivier
24/01/2022

2022 Registration

2022 Registrasie

Vgk Elsiesrivier

11/01/2022

...ANNOUNCEMENT...
The staff of the Sunday School will be having their first meeting this coming Saturday at 2pm.

This is a call to all our confirmed members of the church.
We have vacant classes that needs teachers, so if you are willing and eager to help a child grow in Christ, come and attend our meeting on Saturday to welcome you and we'll take it from there.

May God bless you.

Sunday School Executive
-----------------------------------------------------------------------..AANKONDIGING...
Die personeel van die Sondagskool sal hul eerste vergadering vir die jaar het op Saterdag, 15 Januarie 2022 om 2nm.

Hierdie is 'n oproep aan alle belydende lidmate van ons kerk.
Ons het nog klassies sonder onderwysers, so indien u ywer en gewillig is om 'n kind te help groei in Christus, kom woon ons vergadering by en ons verwelkom u op die span.

Mag God u ryklik seën.

Sondagskool Bestuur.

2021 was vir ons baie besonders.Met die genade van ons Pappa God het ons dit gemaak.Ons dank die Meester vir sy weldade ...
31/12/2021

2021 was vir ons baie besonders.

Met die genade van ons Pappa God het ons dit gemaak.
Ons dank die Meester vir sy weldade aan ons.

Ons het nie baie tyd vir onsself gehad met ons kindertjies in 2021, maar ons hoop en bid dat ons wel in 2022 daardie geleentheid gaan hê.

Ons wil dankie sê aan elkeen vir hul ondersteuning en gebede in 2021. Ons wil ook so dankie sê aan ons mede suster-gemeentes by wie ons kon leer en deel en kuier met alle protokolle in plek.

Ons het hierdie jaar die geleentheid gehad om ons kindertjies op 'n spesiale wyse te bederf en ons was weer almal bly.

Ons wens vir 2022 is dat die Here nog 'n jaar na ons sal omsien, sodat ons Sy goedheid en guns kan beleef en Sy wonderwerke, stories en pynverhale kan vertel en deel en ook kan vertel van die goedheid van die Here.

Hier is ons, op ons laaste Sondag met ons kindertjies.

Liefde en lewe

19/11/2021

This is a notice to all parents to say that all Sunday school children need to be at church this Sunday from 8h15 till 9h15.

We will be closing this Sunday for the year. Children will get something to end off the year on a good note.

Hope to see all of them present.

29/06/2021

Our Sunday School Lesson for this week is done by none other than one of our young teachers, mt. Jaylin.

Please do enjoy this and also interact with us, leave a comment and share this with other Sunday Schools or on your own page.

Goeie dag almal,Na ons President se toespraak op Dinsdag, 15 Junie 2021, moes ons Gemeentelike Bediening saam met ons as...
18/06/2021

Goeie dag almal,

Na ons President se toespraak op Dinsdag, 15 Junie 2021, moes ons Gemeentelike Bediening saam met ons as Sondagskoolpersoneel koppe bymekaar sit om tot 'n ideale oplossing te kom vir ons Sondagskool klasse.
Hierdie is deur die Konsulent, Ds. Marais en die dagbestuur goedgekeur.

Dankie.
VGK Elsiesrivier Sondagskool.
---------------------------------------------------------------------
Good day all,

After our President's speech on Tuesday, 15 June 2021, our Congregational Ministries together with our Sunday School personnel had to brainstorm to get the ideal solution for our Sunday School classes.
These has been approved by the Konsulent and the admin team.

Thank you.
URC Elsies River Sunday School.

Ons Sondagskool open hierdie komende Sondag, 18 April 2021 vir grade R tot 3 en Graad 8.Op Sondag, 25 April 2021, sal di...
13/04/2021

Ons Sondagskool open hierdie komende Sondag, 18 April 2021 vir grade R tot 3 en Graad 8.

Op Sondag, 25 April 2021, sal dit oop wees vir grade 4 tot 7 en Graad 8.

Liefde in Christus Sonstraaltjies🙌🤗💛

Geagte ouers/Voogde,Die Gemeentelike Bediening tesame met die Sondagskool en Katkisasie het ontmoet rakende die heropeni...
31/03/2021

Geagte ouers/Voogde,

Die Gemeentelike Bediening tesame met die Sondagskool en Katkisasie het ontmoet rakende die heropening van die Sondagskool en het dus besluit om eerstens 'n ouervergadering te roep op 10 April 2021 om 2nm.

Die Katkisante se ouers word ook uitgenooi om die vergadering van die Katkisante by te woon wat dan om 3.30nm sal plaasvind.

Baie dankie
--------------------------------------------------------------------
Dear Parents/Guardians,

Congregational Ministries together with the Sunday School and Catechism have met in regards to the Re-opening of the Sunday School and have decided to call a parent meeting on 10 April 2021 at 2pm.

the parents of the Catechism children are also invited to attend the Catechism meeting starting at 3.30pm

Thank you.

***24 Maart 2021***Die Konsulent het 'n vergadering beroep met die Kommissie vir Gemeentelike Bediening tesame met die p...
25/03/2021

***24 Maart 2021***
Die Konsulent het 'n vergadering beroep met die Kommissie vir Gemeentelike Bediening tesame met die personeel van die Sondagskool en Kategete om die heropening van die Sondagskool en Katkisasie te bespreek.

Hierdie vergadering sal Donderdag on 6nm by die kerk plaasvind.

Ons vra dus u voorbidding vir die voorspoed van hierdie vergadering en as Sondagskoolpersoneel hoop ons om ons engeltjies weer een van die dae terug te verwelkom.

LW:
Alle covid-19 protokol sal in plek wees.
Alle personeellede en vergadering bywoners moet 'n masker dra.
Die meting van temperatuur en die sanitering van hande sal ook gedoen word.

Byvoorbaat dank vir u gebede.

Groete in Christus,
VGK Elsiesrivier Sondagskool Personeel

08/03/2021

Our 2019/2020 Executive Members have been re-appointed for the 2021 Sunday School year to lead our Sunday Schools within the Presbytery.
The Executive only led one term in 2020 and even when there was dates for election, there was no quorum and it was decided that the current Exec shall lead for another year.

This is a new year and a new period, thus the re-elected Executive Members will be inaugurated at URC Bonteheuwel on Sunday, 14 March 2021.

Ons 2019/2020 Bestuurslede is weer aangestel vir die 2021 Sondagskool jaar om ons Sondagskole in die Ring te lei.
Die Bestuur het slegs vir een kwartaal gewerk in 2020, en alhoewel daar verkiesing was, was daar geen kworum, dus is die bestuur her-aangestel om nog 'n jaar te lei.

Dit is 'n nuwe jaar en n nuwe periode, dit wil sê die Bestuurslede wat herkies is, sal bevestig en ingeseën word te VGK Bonteheuwel hierdie komende Sondag, 14 Maart 2021.

Address

Halt Road, Elsies Rivier
Cape Town
7490

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Elsiesrivier Sondagskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGK Elsiesrivier Sondagskool:

Share