31/07/2026
Al die eer aan die Here...Dankie Here vir u Groot Genade Hand oor my...5jaar en 3maande by Tafelronde Herberg....
31 Julie 2026...ek tree uit...Nuwe Seisoen...Nuwe Dinge...Begin van n nuwe hoofstuk in my lewe...
Dankie Boland Kollege dat julle hierdie dag vir my en inwoners so spesiaal gemaak het....Dankie Agreement en team vir verversings en kruideniersware dit word opreg waardeer....Gods Blessings on your lifes....
Ek wil ook graag Dankie sè aan alle Donateurs,Skenkers,Vrywilligers...Dankie vir jul daar wees....bemoediging en ondersteuning deur die jare dit word opreg waardeer....
Ek glo en vertrou dat u sal voortbou en steeds betrokke sal bly by Tafelronde Herberg....
My Dank gaan ook aan Badisa Caledon,Beheerraad,R Engelbrecht en Personeel vir hul ondersteuning en liefde wat die pad vir my makliker gemaak het...Alle seen en Sterkte word u Toegebid...dit was n groot vreudge om deel van u Span te wees.....