20/06/2016
Manne is julle gereed? Ja dis weer amper tyd vir die Krygers Manne kamp. Tweede week in September 2016. Nooi solank Almal! Beplan begroot bespreuk, doen wat jy moet,maar moet hierdie een nie mis nie. Dis die laaste kamp vir 2016 en daar gaan 3 Geesgevulde spreukers wees.! God het n afspraak met elke een daar!!!