Gereformeerde Kerk Burgersdorp

Gereformeerde Kerk Burgersdorp Ons is ‘n Christen kerk en is deel van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Verder onderskryf ons die 3 formuliere van Eenheid.

Ons belydenis word vervat in die twaalf Artikels van die Apostoliese belydenis, die belydenis van Nicea en die belydenis van Atanasius. Vir meer inligting oor hierdie belydenisskrifte besoek gerus die webtuiste van ons kerkverband https://gksa.org.za/

Moenie die Kermis Vrydag misloop nie, dis van 10:00 tot 14:00! Kom kuier saam!
30/05/2026

Moenie die Kermis Vrydag misloop nie, dis van 10:00 tot 14:00! Kom kuier saam!

Ons jaarlikse vleis verwerking vir die kermis is  agter die rug! Baie dankie vir elkeen se harde werk, ons weet daar is ...
30/05/2026

Ons jaarlikse vleis verwerking vir die kermis is agter die rug!
Baie dankie vir elkeen se harde werk, ons weet daar is baie seer lywe en stukkende hande... 'n Spesiale dankie aan ons ouer lidmate wat getrou opgedaag het met 'n positiewe gesindheid!
Aan almal wat ons ondersteun het met bestellings, baie dankie en geniet julle aankope!

Address

Van Der Walt Street 3
Burgersdorp
9744

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Burgersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Burgersdorp:

Shortcuts

Share

Category