Family Church - Burgersdorp

Family Church - Burgersdorp Building Family | Changing Lives | Leaving A Legacy

01/11/2024
James Whitehead van Victory Church Cradock preek Sondag 27 Okt 2024 by Burgersdorp Family Church.  Almal welkom.  Nooi s...
25/10/2024

James Whitehead van Victory Church Cradock preek Sondag 27 Okt 2024 by Burgersdorp Family Church. Almal welkom. Nooi sommer jou vriende en of bure om saam te kom luister na "Knowing the Father"

Daar sal live streaming wees by beide dienste.  Kontak vir Sunette 083 654 1922
30/07/2024

Daar sal live streaming wees by beide dienste. Kontak vir Sunette 083 654 1922

Maandag 8 Julie 2024 het Impact 'n kursus vir die jeug en ander kom aanbied oor "The Unfinised Story".  Goeie deelname h...
10/07/2024

Maandag 8 Julie 2024 het Impact 'n kursus vir die jeug en ander kom aanbied oor "The Unfinised Story". Goeie deelname het die dag suksesvol gemaak. Dankie Caylin van Schalkwyk vir jou gehoorsaamheid om die Impact span te reël vir die geleentheid. Morné van der Linde jy het 'n yster jeugspan, en mag julle geseënd wees.

BFC het na weke se gewerskaf hul nuwe saal geopen met 'n braai na die erediens. Baie dankie aan almal se ondersteuning e...
10/07/2024

BFC het na weke se gewerskaf hul nuwe saal geopen met 'n braai na die erediens. Baie dankie aan almal se ondersteuning en hul geduld met die projek.

Wat 'n voorreg om Sondag 7 Julie,  3 babatjies in te seën.  Dankie Past John vir jou mooi boodskap vir die Pappas en Mam...
10/07/2024

Wat 'n voorreg om Sondag 7 Julie, 3 babatjies in te seën. Dankie Past John vir jou mooi boodskap vir die Pappas en Mammas wat hul kleingoed gebring het vir die wonderlike geleentheid.

04/07/2024
Baie dankie aan Juffrou Rozaan en Chantelle vir julle tyd en liefde wat julle in ons jeug insit met die woord van God.
09/06/2024

Baie dankie aan Juffrou Rozaan en Chantelle vir julle tyd en liefde wat julle in ons jeug insit met die woord van God.

Address

Jan Greyling Street
Burgersdorp
9744

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Family Church - Burgersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share