Doxa Deo Students

Doxa Deo Students 'n Studente bediening gefokus op verhouding met Jesus, dat jy jou skeppingsdoel sal vind en leef en saam met mede christen studente die lewe aanpak.

09/10/2025

Doxa Deo Brooklyn bied aan Paradyskloof…

Welkom in die wêreld van Adam en Eva Van Eeden – pasgetroud, beeldskoon en die vonkelpaartjie van die luukse Paradyskloof Estate. Alles skitter: diamante, sjampanje, perfekte tuine en gala-aande… maar onder die blink oppervlak lê daar geheime wat wag om oopgebreek te word.

Met 'n oorspronklike teks, musiek, dans, uitspattige karakters en 'n storie vol humor, drama en onverwagte draaie, neem meer as 40 Paradyskloof akteurs en dansers jou op 'n reis waaroor geen estate WhatsApp-groep kan stilbly nie...en die slang in die gras nie verskuil kan bly.

Koop kaartjies hier:
https://www.quicket.co.za/events/331188-paradyskloof-n-musiek-produksie/ #/

20/08/2024

Address

Brooklyn
0001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Students posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share