Gereformeerde Kerk Bronkhorstspruit

Gereformeerde Kerk Bronkhorstspruit Predikant: Ds Pieter van Wyk

Kom maak n draai by die kerk Basaar in Bronkhorstspruit🥳Moenie dit misloop nie🥳🥳
29/08/2025

Kom maak n draai by die kerk Basaar in Bronkhorstspruit🥳

Moenie dit misloop nie🥳🥳

Onthou van die heerlike Fees môre, ons het ñ lekker progam beplan en natuurlike die lekkerste kos ! 🥳Die pret begin al v...
30/08/2024

Onthou van die heerlike Fees môre, ons het ñ lekker progam beplan en natuurlike die lekkerste kos ! 🥳
Die pret begin al vanaand met heerlike wilds potjie, bestel vinnig om teleurstelling te voorkom !
🥳🙌👏

Die 120 jaar fees is om die draai!Moet dit nie misloop nie, hope pret en vleis teen die beste pryse!! 👏
23/08/2024

Die 120 jaar fees is om die draai!
Moet dit nie misloop nie, hope pret en vleis teen die beste pryse!! 👏

Ons 120 jaar fees is om die draai!Daar gaan groot pret wees vir oud en jonk!Pen gerus die datum neer 🥳👏Daar is ook nog t...
14/08/2024

Ons 120 jaar fees is om die draai!
Daar gaan groot pret wees vir oud en jonk!
Pen gerus die datum neer 🥳👏
Daar is ook nog tyd om ñ stalletjie te bespreek 😁

Ons 120 jaar fees se stalletjie besprekings is oop!!Kontak ons gerus vir meer inligting en om te bespreek !
20/07/2024

Ons 120 jaar fees se stalletjie besprekings is oop!!
Kontak ons gerus vir meer inligting en om te bespreek !

120 jaar van legendes word gevier by die Gereformeerde kerk Bronkhorstspruit!!Ons sien uit om elkeen by ons fees van al ...
16/07/2024

120 jaar van legendes word gevier by die Gereformeerde kerk Bronkhorstspruit!!
Ons sien uit om elkeen by ons fees van al die jare te sien.

Welkom in ons erediens Sondag 22 November om 9:30.
22/11/2020

Welkom in ons erediens Sondag 22 November om 9:30.

Address

17 Mark Street
Bronkhorstspruit
1020

Telephone

+27139322148

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Bronkhorstspruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share