NG Brits

NG Brits Ons is deurlopend besig om te onderskei wat die Here in ons gemeente gedoen het, en steeds doen, en w

’n GROOT DANKIE AAN ONS WONDERLIKE LIDMATE! Wat ’n suksesvolle Aarbeiverkope & Smoothieverkope was dit nie! Vir die wat ...
31/08/2026

’n GROOT DANKIE AAN ONS WONDERLIKE LIDMATE!

Wat ’n suksesvolle Aarbeiverkope & Smoothieverkope was dit nie! Vir die wat die fees kon bywoon en beleef het weet hoe lekker dit was.

Ons wil graag uit die diepte van ons harte BAIE DANKIE sê aan elkeen wat op enige manier bygedra het tot die sukses van Vrydag en Saterdag se verkope.

Elke klein bydrae, groot of klein, het ’n verskil gemaak. Saam het ons gewys wat moontlik is wanneer ons as gemeente hande vat!

Mag die Here elkeen van julle ryklik seën vir julle liefde, tyd, hulp en ondersteuning.

Hartklop 30 Aug tot 5 SepNagmaal SondagDs. Goosen ThompsonTeks: Kolossense 1:24-2:7Tema: Dis 'n geheim.Dienste kan gekyk...
27/08/2026

Hartklop 30 Aug tot 5 Sep
Nagmaal Sondag
Ds. Goosen Thompson
Teks: Kolossense 1:24-2:7
Tema: Dis 'n geheim.

Dienste kan gekyk word op gemeente se YouTube

Onthou van die heerlike aarbeie wat môre en Saterdag by die Aarbeifees Musiekfees te koop gaan wees.

Nooi die manne en dames vir ons Manneoggend en Damesoggend in September

27/08/2026
27/08/2026

NET 1 DAG OOR! 🍓

MÔRE IS DIT TYD! 😭🔥🎶

Die wag is amper verby. Aarbeifees 2026 skop môre af en ons kan nie wag om julle daar te sien nie! 🍓🙌

Twee dae vol musiek, aarbeie, lekker kos, stalletjies, biertuin, vermaak vir die kinders en sommer net ’n hele klomp lekker! 🎤🍓🎡🍻

📅 28 & 29 Augustus 2026
📍 Heartland Equestrian Park, Brits
🚪 Vrydag hekke open 13:00 | Saterdag 08:00
🎟️ R110 per dag | R180 naweek
👧 Laerskoolkinders: R20 per dag
👴 Pensionarisse: R80 per dag | R130 naweek
🎫 Kaartjies ook by die hek beskikbaar!
🎟️ KAARTJIES:
https://opentickets.co.za/shop/aarbeifees⁠

WIE SIEN ONS MÔRE?! 🍓👇🔥

26/08/2026

’n Hele naweek se musiek, kos, aarbeie, familiepret en van SA se lekkerste kunstenaars, sonder dat jou bankrekening daarna hoef te herstel. 😂🙌

🎟️ Volwassenes & hoërskool: R110 per dag | R180 naweek
🍓 Laerskoolkinders: R20 per dag
👴👵 Pensionarisse: R80 per dag | R130 naweek

📅 28 & 29 Augustus 2026
📍 Heartland Equestrian Park, Brits
🚪 Vrydag hekke open 13:00 | Saterdag 08:00
🎫 Kaartjies is ook by die hek beskikbaar!
🎟️ Koop jou kaartjies hier:
https://opentickets.co.za/shop/aarbeifees⁠

R180 vir ’n hele naweek? Ons sien jou daar. 🍓🎶

Sien ons julle hierdie naweek?
25/08/2026

Sien ons julle hierdie naweek?

NET 4 DAE OOR! 🍓

Die aftel is amptelik aan en Aarbeifees 2026 is amper hier! 🎶🍓 Twee dae vol musiek, lekker kos, tonne aarbeie, stalletjies, familiepret en ’n line-up wat jy nie wil mis nie! 🔥

📅 28 & 29 Augustus 2026
📍 Heartland Equestrian Park, Brits
🚪 Vrydag hekke open 13:00
🚪 Saterdag hekke open 08:00
🎟️ Volwassenes: R110 per dag | R180 naweek
🎟️ Laerskoolkinders: R20 per dag
🎟️ Pensionarisse: R80 per dag | R130 naweek
🎫 Kaartjies ook by die hek beskikbaar!
👉 Koop jou kaartjies hier:
opentickets.co.za/shop/aarbeifees⁠

SIEN JOU OOR 4 DAE! 🍓🙌

22/08/2026

🍓 NET 1 WEEK OOR! 🍓

Die countdown is amptelik AAN! 🤩 Oor net 7 dae kuier ons saam by Aarbeifees 2026! 🎶🍓

Twee dae. ’n MASSIEWE line-up. Lekker kos. Soet aarbeie. Biertuin. Stalletjies. Pret vir die kinders. En hope feesgees! 🙌

📅 28 & 29 Augustus 2026
📍 Heartland Equestrian Park, Brits
🎟️ R110 per dag | R180 vir die hele naweek
🚪 Vrydag hekke open 13:00 | Saterdag 08:00

🎟️ Kaartjies ook by die hek beskikbaar
Het jy al jou kaartjies?! 👀👇
🎟️ Koop hier:
opentickets.co.za/shop/aarbeifees

Hartklop 23 - 29 Aug 2026Ds. Goosen ThompsonTeks: Kolossense 1:1-20Tema:  Wie regeer?Kyk gerus op Youtube na vorige prek...
21/08/2026

Hartklop 23 - 29 Aug 2026
Ds. Goosen Thompson
Teks: Kolossense 1:1-20
Tema: Wie regeer?

Kyk gerus op Youtube na vorige preke en indie u nie Sondag se preek kan bywoon nie kan dit op YouTube gesien word
https://www.youtube.com//streams

Volgende week hoop ons om julle te sien by Aarbei Musiek Fees

Volgende maand is Damesoggend en Manne oggend wat nie misgeloop moet word nie

MANNE, HIERDIE EEN IS VIR JULLE!Kom kuier saam by NG Kerk Brits se Manne-Oggend en beleef ’n oggend van goeie geselskap,...
17/08/2026

MANNE, HIERDIE EEN IS VIR JULLE!

Kom kuier saam by NG Kerk Brits se Manne-Oggend en beleef ’n oggend van goeie geselskap, inspirasie en geestelike verdieping.

Spreker: Johan Smith

Saterdag 12 September 2026
09:30
R150 per persoon
Ontbyt ingesluit

NG Kerk Brits
h/v Kerk- en Reitzstraat, Brits

Dit is die perfekte geleentheid om saam met ander manne te kuier, nuwe vriendskappe te bou en sommer net ’n lekker oggend saam te geniet!

Kaartjies is beskikbaar by:
079 595 0361 / 071 517 5536

Bring ’n vriend, nooi ’n broer en maak seker jy is deel van hierdie besondere oggend!

Moenie dit misloop nie – ons sien uit om julle daar te hê!

Hartklop 16 tot 22 Augustus.Ds. Johan OrsmondTeks:  Spreuke 18:21Tema:  Eet jou woorde...Kyk gerus na ons erediens op Yo...
14/08/2026

Hartklop 16 tot 22 Augustus.
Ds. Johan Orsmond
Teks: Spreuke 18:21
Tema: Eet jou woorde...

Kyk gerus na ons erediens op YouTube indie u nie die diens kan bywoon of kyk na vorige dienste https://www.youtube.com//streams

Address

Cnr Reitz En Kerk Street
Brits
0250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Brits:

Shortcuts

Share