NG Kerk Elandsrand

NG Kerk Elandsrand Nederduitse Gereformeerde Kerk Elandsrand

30/04/2023

NG Kerk Elandsrand is amptelik met NG Kerk Krokdilrivier verenig.

Enige navrae of kontak moet asb met NG Kerk Krokodilrivier op hul blad gedoen word.

Hierdie blad gaan nie meer gemonitor of aktief wees nie.

01/12/2022

Oud ledemate, oud leraars en Krokodilrivier gemeente sal daar wees.
U word hartelik uitgenooi na die afsluit seremonie.

23/11/2022
19/11/2022

Kom geniet dit saam ons.

Belydenisaflegging en Nagmaal die Sondag.
09/11/2022

Belydenisaflegging en Nagmaal die Sondag.

07/11/2022

*NG GEMEENTE* *ELANDSRAND*
*06 NOVEMBER 2022*

*VERJAARSDAE*
Baie geluk aan elkeen wat gedurende die week verjaar. 'n Geseënde en voorspoedige jaar word elkeen toegebid.

06/11 - Charlene Jacobs, Danie J v Vuuren en Jackie v Vuuren
08/11 - Piet Lourens
10/11 - Martin Bezuidenhout
12/11 - Ernest Swart

*LIEF EN LEED*
Ons vra u spesiale voorbidding vir vertroosting, genesing en spoedige herstel vir die volgende persone:

- Kobus Möller se broer is oorlede en die begrafnis was Do. 3 Nov.

- Mikkie Coetzee het probleme met haar longe. Sy gaan Ma. 7 Nov vir toetse.

- Marian Geyer - behandeling met sterker chemo - maak haar baie swak.

- Ansie Coetsee - Gaan beter.

- Hendrik de Waal was vir toetse - hoë infeksietelling.

- Elsie de Waal se broer was is ICU, vog op die brein.

*ALGEMEEN*

1. Die Bybellees-program vir die week is soos volg:

07 Nov. - Jes. 11
08 Nov. - Jes. 12 - 13
09 Nov. - Jes. 14
10 Nov. - Jes. 15 - 16
11 Nov. - Jes. 17
12 Nov. - Jes. 18
13 Nov. - Jes. 19

2. Sonneblomprojek.
Indien u met 'n geldjie of enige nie-bederfbare kos kan help. Hierdie projek is om bystand te verleen aan ons eie gemeentelede wat swaar kry of werkloos is. Kontak asb vir Heila by 082 949 5078.

3. Stephanie Mc Lean (082 555 1509) is ons skakel met Jacaranda
Kinderhuis. Baie dankie aan lidmate wat ook hier help.

*KERKLIKE BEDRYWIGHEDE VIR KENNISNAME EN VOORBIDDING*

*Sondag 06 Nov.*
Tweede Approbasie- afkondiging - Eenwording met Krokodilrivier.

*Maandag 07 Nov.*
Diensbeurt by Rusoord. Beplan tee en verversings op 10 Nov. Kontak asb. vir Tienie Pieterse (082 356 4382) of Lappies Labuschagne (082 639 5564) indien u behulpsaam kan wees.

*Woensdag 9 Nov.*
Lydia-projek om 13:00 in saal.
Aanlyn Bybelstudie om 18:00.

*Donderdag 10 Nov.*
Bybelskool om 17:00 in konsistorie.

*Sondag 13 Nov.*
*Belydenisaflegging* en *Nagmaal*.
Kategese afsluiting na erediens.

*Sondag 20 Nov.*
*Kerssangdiens* om 09:00
*Gemeente-ete* om 12:00 in kerksaal. Elke gesin bring eie eetgoed (koue vleis, slaai), iets te drinke en eetgerei saam.

*PREDEKING*
- Ds. Trix Truter lei vanoggend die erediens:

Skriflesing: Rom 8:26-39
Teksverse: Rom 8:28,29; 37
_Tema: Die Here laat alles ten goede meewerk en plaas ons op die pad van oorwinning._

Sterkte en voorspoed aan elkeen vir die week wat voorlê

Kontak Elsie vandag 26/09 op 0817431693
26/09/2022

Kontak Elsie vandag 26/09 op 0817431693

12/09/2022

*NG GEMEENTE* *ELANDSRAND*
*11 SEPTEMBER 2022*

*VERJAARSDAE*
Baie geluk aan elkeen wat gedurende die week verjaar. 'n Geseënde en voorspoedige jaar word elkeen toegebid.

12/09 - Lappies Labuschagne en Kobus Oosthuizen
13/09 - Nadine Pieterse
15/09 - Evert Swart
17/09 - Amoré Lourens en Miguel Swanepoel

*LIEF EN LEED*
Ons vra u spesiale voorbidding vir vertroosting, genesing en spoedige herstel vir die volgende persone:

- Hettie Bruwer se broer Johan is tuis na hospitalisasie.

- Ralie du Plessis is by Rusoord "step down" en dit gaan beter.

- Ansie Coetsee in tuisversorging. Beter, maar longe nog swak.

- Kobus Oosthuizen is 5 Sep. in hospitaal opgeneem vir toetse - bene en voete baie geswel.

- Dawid Pieterse was vir toetse - gaan 22 Sep. na ortopeed.

*ALGEMEEN*

1. Die Bybellees-program vir die week is soos volg:

12 Sep - Spr. 7
13 Sep - Spr. 8
14 Sep - Spr. 9
15 Sep - Spr. 10
16 Sep - Spr. 11
17 Sep - Spr. 12
18 Sep - Spr. 13

2. Sonneblomprojek.
Indien u met 'n geldjie of enige nie-bederfbare kos kan help. Hierdie projek is om bystand te verleen aan ons eie gemeentelede wat swaar kry of werkloos is. Kontak asb vir Heila by 082 949 5078.

3. Stephanie Mc Lean (082 555 1509) is ons skakel met Jacaranda
Kinderhuis. Baie dankie aan lidmate wat ook hier help.

4. *Bybelskool* - Sal in die 4e kwartaal in aanvang neem.

5. *Pastorale Versorgingskursus*
Datums sal binnekort bekend gemaak word.

*KERKLIKE BEDRYWIGHEDE VIR KENNISNAME EN VOORBIDDING*

- Woensdag 14 Sep.
Gebedseminaar om 09:30 en direk daarna,
Ontdek jou plek 10:30
Lydia-projek om 13:00

- Saterdag 1 Okt.
*Gemeentebraai* vanaf 12:00 tot 17:00. Ons gaan nie vanjaar 'n basaar hou nie, maar wel 'n gemeentebraai. Jy is verantwoordelik vir jou eie eetgerei, kampstoel en drinkgoed. Kerk voorsien vark op spit, hoender, wors en slaai. Koste beloop R10 pp. Kom koop jou kaartjie by die kerkkantoor. 🍗🍗

- Sondag 2 Okt.
Kanselruiling.

*PREDEKING*
- Ds. Trix lei vanoggend die erediens:
Skriflesing: Ps 8
_Tema: Aanbidding is om die Here te bewonder_

Sterkte en voorspoed aan elkeen vir die week wat voorlê

04/09/2022

*NG GEMEENTE* *ELANDSRAND*
*04 SEPTEMBER 2022*

*VERJAARSDAE*
Baie geluk aan elkeen wat gedurende die week verjaar. 'n Geseënde en voorspoedige jaar word elkeen toegebid.

05/09 - Deané Lourens
08/09 - Alma Willcox
09/09 - Ian Lourens
10/09 - Juan Bekker

*LIEF EN LEED*
Ons vra u spesiale voorbidding vir vertroosting, genesing en spoedige herstel vir die volgende persone:

- Hennie Botha se ma, Annamarie is Dinsdag oorlede. Die roudiens vind Dinsdag 6 Sep. om 11:00 vanuit ons kerk plaas.

- Daniël, kleinseun van Ds. Trix en Daleen is baie beter.

- Hettie Bruwer se broer Johan het geval - ernstig en is tans in hospitaal.

- Chris Claasen het erge griep in bors. Is tuis met 2e reeks antibiotika.

- Ralie du Plessis is by Rusoord "step down" en dit gaan beter.

- Ansie Coetsee in tuis na hospitalisasie. Nog baie swak.

*ALGEMEEN*

1. Die Bybellees-program vir die week is soos volg:

05 Sep - Spr. 1
06 Sep - Spr. 2
07 Sep - Spr. 3: 1 - 20
08 Sep - Spr. 3: 21 - 35
09 Sep - Spr. 4
10 Sep - Spr. 5
11 Sep - Spr. 6

2. Sonneblomprojek.
Indien u met 'n geldjie of enige nie-bederfbare kos kan help. Hierdie projek is om bystand te verleen aan ons eie gemeentelede wat swaar kry of werkloos is. Kontak asb vir Heila by 082 949 5078.

3. Stephanie Mc Lean (082 555 1509) is ons skakel met Jacaranda
Kinderhuis. Baie dankie aan lidmate wat ook hier help.

4. *Bybelskool* - Sal in die 4e kwartaal in aanvang neem.

5. *Pastorale Versorgingskursus*
Datums sal binnekort bekend gemaak word.

*KERKLIKE BEDRYWIGHEDE VIR KENNISNAME EN VOORBIDDING*

- Woensdag 07 Sep.
Gebedseminaar om 09:30.
Ontdek jou plek 10:30
Lydia-projek om 13:00

- Saterdag 10 Sep.
Spesiale kerkraadsvergadering om 09:00 by die kerk.

- Saterdag 1 Okt.
*Gemeentebraai* vanaf 12:00 tot 17:00. Ons gaan nie vanjaar 'n basaar hou nie, maar wel 'n gemeentebraai. Jy is verantwoordelik vir jou eie eetgerei, kampstoel en drinkgoed. Kerk voorsien vark op spit, hoender, wors en slaai. Koste beloop R10 pp. Kom koop jou kaartjie by die kerkkantoor.

- Sondag 2 Okt.
Kanselruiling.

*PREDEKING*
- Ds. Trix lei vanoggend die erediens:
Skriflesing: 1 Kor 13
Teksvers: 2 Kor 5:14
_Tema: Gedring deur liefde._

Sterkte en voorspoed aan elkeen vir die week wat voorlê

28/08/2022

*NG GEMEENTE* *ELANDSRAND*
*28 Augustus 2022*

*VERJAARSDAE*
Baie geluk aan elkeen wat gedurende die week verjaar. 'n Geseënde en voorspoedige jaar word elkeen toegebid.

30/08 - Michélle Pieterse
31/08 - Francois du Plessis
01/09 - Daleen v Schalkwyk
02/09 - Leon v Graan en Wollie Wolmarans
03/09 - Ansie Coetsee en Jodene Klinkert

*LIEF EN LEED*
Ons vra u spesiale voorbidding vir vertroosting, genesing en spoedige herstel vir die volgende persone:

- Daniël, kleinseun van Ds. Trix en Daleen is opgemeem in hospitaal. Ds. Trix en Daleen is tans in Barberton om hul kinders by te staan en gevolglik is Ontdek ou plek vir hierdie week uitgestel.

- Hennie Botha is tuis na operasie. Het nog baie pyn en sy ma, Annemarie sukkel ook tans baie met haar gesondheid.

- Annetjie Joubert se nekstut is af maar sy moet baie versigtig wees.

- Ralie du Plessis is by Rusoord "step down" en dit gaan beter.

- Ansie Coetsee in tuis na hospitalisasie.

*ALGEMEEN*

1. Die Bybellees-program vir die week is soos volg:

29 Aug - Ps. 143
30 Aug - Ps. 144
31 Aug - Ps. 145
01 Sep - Ps. 146
02 Sep - Ps. 147
03 Sep - Ps. 148
04 Sep - Ps. 149 - 150

2. Sonneblomprojek.
Indien u met 'n geldjie of enige nie-bederfbare kos kan help. Hierdie projek is om bystand te verleen aan ons eie gemeentelede wat swaar kry of werkloos is. Kontak asb vir Heila by 082 949 5078.

3. Stephanie Mc Lean (082 555 1509) is ons skakel met Jacaranda
Kinderhuis. Baie dankie aan lidmate wat ook hier help.

4. *Bybelskool* - Sal in die 4e kwartaal in aanvang neem.

5. *Pastorale Versorgingskursus*
Datums sal binnekort bekend gemaak word.

*KERKLIKE BEDRYWIGHEDE VIR KENNISNAME EN VOORBIDDING*

- Woensdag 01 Sep.
Gebedseminaar om 10:00.
Lydia-projek om 13:00

- Saterdag 10 Sep.
Spesiale kerkraadsvergadering op 09:00 by die kerk.

- Saterdag 1 Okt.
*Gemeentebraai* vanaf 12:00 tot 17:00. Ons gaan nie vanjaar 'n basaar hou nie, maar wel 'n gemeentebraai. Jy is verantwoordelik vir jou eie eetgerei, kampstoel en drinkgoed. Kerk voorsien vark op spit, hoender, wors en slaai. Koste beloop R10 pp. Kom koop jou kaartjie by die kerkkantoor.

- Sondag 2 Okt.
Kanselruiling.

*PREDEKING*
- Ds. Henry lei vanoggend die erediens:
Skriflesing: 1 Joh. 5
_Tema: Fondamente van Geloofsekerheid_

Sterkte en voorspoed aan elkeen vir die week wat voorlê

21/08/2022

*NG GEMEENTE* *ELANDSRAND*
*21 Augustus 2022*
*ONTDEK JOU PLEK - WEEK 2*

*VERJAARSDAE*
Baie geluk aan elkeen wat gedurende die week verjaar. 'n Geseënde en voorspoedige jaar word elkeen toegebid.

22/08 - Christof Bruwer en Johané Roux
24/08 - Adriaan de Waal, Petro J v Rensburg en Rihan Smit
26/08 - Marian Geyer
27/08 - Claudene Smit

*LIEF EN LEED*
Ons vra u spesiale voorbidding vir vertroosting, genesing en spoedige herstel vir die volgende persone:

- Hennie Botha is tuis na operasie. Het nog baie pyn.

- Annetjie Joubert was vir nekoperasie en moet nog 4 weke met stut loop.

- Marian Geyer is op sterker medikasie - maak liggaam swakker en moeg.

- Nadia, kleinkind van Ds Trix en Daleen herstel van Varkgriep. Dit gaan beter met Daniël.

- Ansie Coetsee in MediClinic opgeneem met longontsteking.

- Ralie du Plessis het been gebreek - baie pynlik en tans in MediClinic.

*ALGEMEEN*

1. Die Bybellees-program vir die week is soos volg:

23 Aug - Ps. 131 - 132
24 Aug - Ps. 133 - 135
25 Aug - Ps. 136
26 Aug - Ps. 137 - 138
27 Aug - Ps. 139
28 Aug - Ps. 140
29 Aug - Ps. 141 - 142

2. Sonneblomprojek.
Indien u met 'n geldjie of enige nie-bederfbare kos kan help. Hierdie projek is om bystand te verleen aan ons eie gemeentelede wat swaar kry of werkloos is. Kontak asb vir Heila by 082 949 5078.

3. Stephanie Mc Lean (082 555 1509) is ons skakel met Jacaranda
Kinderhuis. Baie dankie aan lidmate wat ook hier help.

4. *Bybelskool* - Sal in die 4e kwartaal in aanvang neem.

5. *Pastorale Versorgingskursus*
Datums sal binnekort bekend gemaak word.

*KERKLIKE BEDRYWIGHEDE VIR KENNISNAME EN VOORBIDDING*

- Kerkraadsvergadering na erediens.

- Woensdag 24 Aug.
Gebedseminaar om 10:00.
Lydia-projek om 13:00

*PREDEKING*
- Ds. Trix lei vanoggend die erediens:
Skriflesing: Joh 13:1-17
Teksvers: Joh 13: 15; 34,35
_Tema: Dien soos Jesus_

Sterkte en voorspoed aan elkeen vir die week wat voorlê

14/08/2022

Belangrike gebeure vir die week.
*NG GEMEENTE* *ELANDSRAND*
*14 Augustus 2022*
*ONTDEK JOU PLEK - WEEK 1*

*VERJAARSDAE*
Baie geluk aan elkeen wat gedurende die week verjaar. 'n Geseënde en voorspoedige jaar word elkeen toegebid.

14/08 - Ma**ca de Beer
15/08 - Celehté da Silva
18/08 - Christiaan de Beer
19/07 - Laurika Ras

*LIEF EN LEED*
Ons vra u spesiale voorbidding vir vertroosting, genesing en spoedige herstel vir die volgende persone:

- Hennie Botha is tuis na operasie. Het nog baie pyn.

- Annetjie Joubert was vir nekoperasie en moet 5-6 weke met stut loop. Sien Dr. oor 2 weke.

- Marian Geyer is op sterker medikasie - maak liggaam swakker en moeg.

- Nadia, kleinkind van Ds Trix en Daleen is Woensdag gediagnoseer met Varkgriep. Dit gaan beter met Daniël na sy Covid.

*ALGEMEEN*

1. Die Bybellees-program vir die week is soos volg:

15 Aug - Ps. 119: 129 - 144
16 Aug - Ps. 119: 145 - 160
17 Aug - Ps. 119: 161 - 176
18 Aug - Ps. 120 - 121
19 Aug - Ps. 122 - 124
20 Aug - Ps. 125 - 127
21 Aug - Ps. 128 - 130

2. Sonneblomprojek.
Indien u met 'n geldjie of enige nie-bederfbare kos kan help. Hierdie projek is om bystand te verleen aan ons eie gemeentelede wat swaar kry of werkloos is. Kontak asb vir Heila by 082 949 5078.

3. Stephanie Mc Lean (082 555 1509) is ons skakel met Jacaranda
Kinderhuis. Baie dankie aan lidmate wat ook hier help.

4. *Bybelskool* - Sal in die 4e kwartaal in aanvang neem.

5. *Pastorale Versorgingskursus*
Datums sal binnekort bekend gemaak word.

*KERKLIKE BEDRYWIGHEDE VIR KENNISNAME EN VOORBIDDING*

- Dinsdag 16 Aug.
FK vergadering om 17:00
Dagbestuur om 18:00.

- Woensdag 17 Aug.
Gebedseminaar om 10:00.

- Sondag 21 Aug.
Kerkraadsvergadering na erediens.

*PREDEKING*
- Ds. Trix lei vanoggend die erediens:
Skriflesing: Matt 11:25-30
Teksvers: Matt 11:30
_Tema: Ons is 'n oase_

Sterkte en voorspoed aan elkeen vir die week wat voorlê

Address

Sabel Straat
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 15:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Elandsrand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Elandsrand:

Share