Shekinah AGS Brits

Shekinah AGS Brits Lief vir Jesus- Lief vir mense!!

31/05/2026
🙌 Dankie Jesus! >Wat ’n wonderlike, geseënde Pinksterdiens het ons nie Vrydagaand hier by Shekinah beleef nie. Die Here ...
23/05/2026

🙌 Dankie Jesus! >
Wat ’n wonderlike, geseënde Pinksterdiens het ons nie Vrydagaand hier by Shekinah beleef nie. Die Here se teenwoordigheid was tasbaar!

​Onthou, die absolute hoogtepunt van ons Pinksterweek is môre se dienste! Kom vul die banke en kom herlaai jou gees.

​🗓 Sondag (Môre)
đź•” 09:00, 11:00, 17:00
📍 Shekinah
​Sien julle daar! Bring iemand saam. 🔥✨

Address

Rutgers Road
Brits

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shekinah AGS Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share