Gereformeerde Kerk Brits

Gereformeerde Kerk Brits Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Brits, Religious organisation, 2 Johan Street, Brits.

01/06/2026
31/05/2026

Vandag se preek

Haggai 1:1-15
Neem ter harte wat julle beleef het

24/05/2026

Vandag se preek

Handelinge 2:1-13
Die uitstorting van die Heilige Gees

17/05/2026

Vandag se preek

Galasiërs 6:11-18
Roem in die kruis!

14/05/2026

Vanaand se preek

Handelinge 1:11 en Openbaring 19:11-21
Jesus Christus kom as Oorwinnaar terug om sy vyande te verneder

13/05/2026

HEMELVAARTEREDIENS
Donderdag 18:00

Handelinge 1:11 en Openbaring 19:11-21

Jesus Christus kom as Oorwinnaar terug om sy vyande te verneder

Kom deel in die erediens en geniet sop en mekaar se geselskap na die tyd.

10/05/2026

Vandag se preek

Galasiërs 6:1-10
Gelowiges is aktiewe lidmate van 'n gemeente

03/05/2026

Vandag se preek

Galasiërs 5:16-26
Lewe in pas met die Gees

26/04/2026

Vandag se preek

Handelinge 20:7-12 en Sondag 21 van die Heidelbergse Kategismus
Die Here onderhou sy kerk deur sy Gees en Woord

Address

2 Johan Street
Brits
2520

Opening Hours

09:00 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Brits:

Share