Hervormde Kerk Hartebeestpoort

Hervormde Kerk Hartebeestpoort Die Hervormde Kerk Hartebeestpoort is n gemeente van die Nederduitsch Hervormde Kerk in Afrika in die dorp Brits.

01/08/2024
🚴‍♂️ ʙᴏsᴠᴇʟᴅ ᴍᴛʙ ᴄʜᴀʟʟᴇɴɢᴇ  🚴‍♀️Die opwindendste fietsry-geleentheid van die jaar is hier! 🎉 Maak gereed vir die Bosveld...
21/07/2024

🚴‍♂️ ʙᴏsᴠᴇʟᴅ ᴍᴛʙ ᴄʜᴀʟʟᴇɴɢᴇ 🚴‍♀️

Die opwindendste fietsry-geleentheid van die jaar is hier! 🎉

Maak gereed vir die Bosveld MTB Challenge op Saterdag, 3 Augustus 2024!
'n Onvergeetlike ervaring vir elke deelnemer. 🌳

Kies jou uitdaging:

🚵‍♂️156km @ R750 (5 waterpunte)
🚵‍♂️156km (E-Bike) @ R750
🚴‍♀️91km @ R550 (3 waterpunte)
🚵‍♂️91km (E-Bike) @ R550
🚴‍♀️36km @ R350 (1 waterpunt)
🚵‍♂️36km (E-Bike) @ R350
🚴‍♀️4km Kiddies Ride @ R20

Trofeës of medaljes vir deelnemers
Kos en drinkgoed sal te koop wees.

Spesiale 4km 🅚🅘🅓🅓🅘🅔🅢 🅡🅘🅓🅔 vir die kleintjies.

Daar is selfs prysgeld vir die top presteerders!

🏆Skryf nou in en wees deel van die aksie!

Kontak Michiel Ras by 072 605 1393 of
Mias van der Merwe by 083 320 2466 vir meer inligting.

Deel hierdie met al jou fietsvriende en laat ons die Bosveld MTB Challenge iets maak om te onthou! 📢🚴‍♀️

🚴‍♂️

https://www.entryninja.com/events/80552-bosveld-mtb-challenge

Heerlike basaarkos beskikbaar 7 Junie! 🎉🥳 Bestel gerus jou gunstelinggeregte  by die Hervormde Kerk HBP (oorkant Stadsaa...
06/06/2024

Heerlike basaarkos beskikbaar 7 Junie! 🎉🥳 Bestel gerus jou gunstelinggeregte by die Hervormde Kerk HBP (oorkant Stadsaal). 🍔🍰🍕🍟🥪 Skakel gerus 012 252 4315 / 060 919 2876 of stuur 'n e-pos na [email protected]. 😊📞📧
ɢʀᴀᴛɪs ᴀғʟᴇᴡᴇʀɪɴɢ ɪɴ ʙʀɪᴛs ᴏᴍɢᴇᴡɪɴɢ

Wanneer jy gelowig bid, kry jy dié dinge wat jy van God vra, beloof Jesus in Markus 11:24: “Alles wat julle in die gebed...
26/03/2024

Wanneer jy gelowig bid, kry jy dié dinge wat jy van God vra, beloof Jesus in Markus 11:24: “Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees.”

As jou (gelowige) gebede dus nie beantwoord word nie, is dit omdat God nooit vir jou iets sal gee wat nie vir jou goed is nie. Vertrou Hom om elke keer die beste besluit te neem en bid áltyd dat sy wil sal geskied.

Dit het weer tyd ⏳ geword (1 Maart / Hⁱᵉʳᵈⁱᵉ Vʳʸᵈᵃᵍ) dat jy jouself kan bederf 😋 met 'n legendariese Vetkoek-Burger teen...
27/02/2024

Dit het weer tyd ⏳ geword (1 Maart / Hⁱᵉʳᵈⁱᵉ Vʳʸᵈᵃᵍ) dat jy jouself kan bederf 😋 met 'n legendariese Vetkoek-Burger teen slegs R35.00. 🍔 Ons spyskaart bevat ook Pap en Stew 🍽️; Pap en Wors; Pannekoek 🥞; Worsbroodjies 🌭 en Malvapoeding 🍮 as 'n nagereg.
Hierdie lip-lek-lekker 😋 etes word gratis by jou deur afgelewer 🚚 (slegs in Brits Omgewing). 🚚 Jy ondersteun 'n goeie doel 😇 en hoef boonop nie kos te maak gedurende Load Shedding. ⚡ Dit is die lekkerste vennootskap 🤝 waaraan ons kon d**k. Bestel sommer nou. 📞💻🍽️

07/02/2024

Genesis 8: 14-18: God gee vir ons nuwe geleenthede in die lewe. Ons moet die lewe benut om God te dien en te verheerlik. Maar hierdie lewe is nie al wat ons het nie. God gee ook vir ons die ewige lewe as ’n genadegawe.

Die son het vir die laaste keer vir 2023 opgekom.  Jy mag dalk onseker wees oor wat vir jou voorlê in die nuwe jaar. Vin...
31/12/2023

Die son het vir die laaste keer vir 2023 opgekom. Jy mag dalk onseker wees oor wat vir jou voorlê in die nuwe jaar. Vind jou vrede in die wete dat baie dinge kan verander, maar God nie.
Hy sal jou altyd liefhê. 🕊️

Geniet die laaste dag van 2023. 🎆

Address

Van Velden Str 60
Brits
0250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Hartebeestpoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk Hartebeestpoort:

Share