NG Vorentoe

NG Vorentoe Erediens tye: Sondae 9:00
Kantoor: Maandae tot Donderdae
08h00 - 13h00

30/08/2026

30 Augustus 20261 Korintiërs 13Ds. Trix Truter

08/08/2026
22/07/2026

*Wie is Oompie en Linkie?*

Kom ontmoet hierdie besondere egpaar en hoor hulle inspirerende verhaal spesiaal vir die kinders hierdie Sondag by NG Vorentoe.

Jy is hartlik welkom om saam met ons die oggend te geniet. Bring gerus familie en vriende saam!

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.

Vorentoe Groete

🌿 Sondag by NG Vorentoe 🌿Jy word hartlik uitgenooi om hierdie Sondag saam met ons die Here te aanbid.Ons is bevoorreg om...
18/07/2026

🌿 Sondag by NG Vorentoe 🌿

Jy word hartlik uitgenooi om hierdie Sondag saam met ons die Here te aanbid.

Ons is bevoorreg om Ds. Berto Boshoff by ons te hê wat die Woord sal bedien. Tydens die erediens sal ons ook die vreugde deel van 'n egpaar wat gedoop word – 'n besonderse geleentheid om God se genade saam te vier.

Kom kuier saam. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.

Kom en geniet n heerlike maaltyd by NG Vorentoe. Onthou vandag nog om te bespreek by die kerkkantoor - 061 255 0499.
03/07/2026

Kom en geniet n heerlike maaltyd by NG Vorentoe. Onthou vandag nog om te bespreek by die kerkkantoor - 061 255 0499.

11/06/2026

BOOK NOW.....

🌟 Kom vier saam met ons Hemelvaart en Pinkster by NG Vorentoe 🌟🌸 Moedersdag – Son. 10 Mei’n Klein verrassing wag by die ...
08/05/2026

🌟 Kom vier saam met ons Hemelvaart en Pinkster by NG Vorentoe 🌟

🌸 Moedersdag – Son. 10 Mei
’n Klein verrassing wag by die kerktoonbank.

⏰ Alle aanddienste begin om 18h30

Ons nooi elkeen hartlik uit om hierdie besondere tyd saam met ons gemeente te beleef. Kom geniet warm samesyn, geestelike verdieping en heerlike etes ná die aanddienste.

🕊 Hemelvaart Aanddiens
📅 Do. 14 Mei
🍛 Kerrie en rys

✨ Pinkster Aande
📅 Ma. 18 Mei – Do. 21 Mei
🥣 Sop, pasta en melkkos word elke aand bedien.

Bring gerus familie en vriende saam — ons sien uit daarna om julle te verwelkom 🤍

Address

Loperfontein Primary
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Vorentoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Vorentoe:

Share

Category