Every Nation Brits

Every Nation Brits "en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel" - HEBREËRS 6:19

01/09/2026

Johann van Heerden het die week bedien oor 2 Thessalonicense 2.
Hier is ’n kort uittreksel van die diens 📹
Kyk gerus die volle boodskap op die skakel:
https://youtu.be/cEiLYmWuz6I
Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig.
Anker Groete⚓️

25/08/2026

Jannie Lategan het die week bedien oor 2 Thessalonicense 1.
Hier is ’n kort uittreksel van die diens 📹
Kyk gerus die volle boodskap op die skakel:
https://youtu.be/zNQs9gON0F0
Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig.
Anker Groete⚓️

18/08/2026

Johann van Heerden het die week bedien oor 1 Thessalonicense 4.

Hier is ’n kort uittreksel van die diens 📹

Kyk gerus die volle boodskap op die skakel:
https://youtu.be/HAjHk0lfLNw

Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig.

Anker Groete⚓️

11/08/2026

Johann van Heerden het die week bedien oor 1 Thessalonicense 4.
Hier is ’n kort uittreksel van die diens 📹
Kyk gerus die volle boodskap op die skakel:
https://youtu.be/iJlIxTQ1cKM
Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig.
Anker Groete⚓️

Kom vind rus vir jou siel in God se teenwoordigheid by ons maandelikse Vroue Vrede!Alle vrouens is welkom - RSVP is nood...
06/08/2026

Kom vind rus vir jou siel in God se teenwoordigheid by ons maandelikse Vroue Vrede!

Alle vrouens is welkom - RSVP is noodsaaklik.

Jy word uitgenooi! Kom kuier elke Vrydagaand saam - Onthou jou Bybel!
05/08/2026

Jy word uitgenooi!

Kom kuier elke Vrydagaand saam - Onthou jou Bybel!

04/08/2026

Johann van Heerden het die week bedien oor 1 Thessalonicense 2:17-3:13.

Hier is ’n kort uittreksel van die diens 📹

Kyk gerus die volle boodskap op die skakel:
https://youtu.be/ChGCIAdg_zA

Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig.

Anker Groete⚓️

RFKC het jou ondersteuning nodig!Boek jou kaartjie en kom geniet 'n egte boere ontbyt saam met Jacques van Bommel.Vir en...
31/07/2026

RFKC het jou ondersteuning nodig!

Boek jou kaartjie en kom geniet 'n egte boere ontbyt saam met Jacques van Bommel.

Vir enige navrae kontak ons gerus!

Kom bid saam en vertrou God vir wonderwerke!
30/07/2026

Kom bid saam en vertrou God vir wonderwerke!

Address

Plot 298 Krokodildrift-Oos
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Every Nation Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Every Nation Brits:

Shortcuts

Share