Lede in Christus Kerk Brits

Lede in Christus Kerk Brits Welkom by ons Facebook blad, ons hoop u geniet die blad saam met ons. Op hierdie blad sal geleenthede, funksies en gebeure vertoon.

Ons is n Pinkster kerk wat glo in die volle Bybel as die Woord van God en in die praktiese werking van die Heilige Gees.

31/12/2024

Address

7 Prinsloo Street
Brits
0250

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
19:00 - 20:00
Friday 19:00 - 20:00
Sunday 09:30 - 11:00
18:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Kerk Brits:

Share

Kerk en Christelike organisasie.

Visie

Verheerlik God deur Heilige Gees gedrewe koninkryksbou in Jesus Christus.

Missie

Die transformasie van elke lidmaat, gemeenskap en al die nasies tot ware dissipels van Jesus Christus, deur liefde, opleiding, deelname, lojaliteit en gemeenskapsbetrokkenheid.