NG Kerk Krokodilrivier

NG Kerk Krokodilrivier NG Gemeente Krokodilrivier Brits 25° 37' 49.0" S
27° 46' 59.3" E

08/07/2026
28/05/2026

VEILING! VEILING!

Is jy lus vir heerlike Kerrie & rys?  Kom besoek dan ons basaar!  29 tot 30 Mei 2026.  Sien JOU daar!!
28/05/2026

Is jy lus vir heerlike Kerrie & rys? Kom besoek dan ons basaar! 29 tot 30 Mei 2026. Sien JOU daar!!

Soek jy vleis teen die beste prys?  Kom koop dan by ons basaar (29-30 Mei) - Terwyl voorraad hou!  Sien JOU daar
27/05/2026

Soek jy vleis teen die beste prys? Kom koop dan by ons basaar (29-30 Mei) - Terwyl voorraad hou! Sien JOU daar

Daar is lekker dinge aan die gang vir die jongmense by ons basaar!  'n Mnr & Mej kompetisie (Vrydag, 29 Mei, 17:00) ASOO...
25/05/2026

Daar is lekker dinge aan die gang vir die jongmense by ons basaar! 'n Mnr & Mej kompetisie (Vrydag, 29 Mei, 17:00) ASOOK 'n 'Kroksticle' baan (Saterdag, 30 Mei) en nog meer! Vir meer inligting, kontak ons Jeugleier @ 076 086 9525

Sien JOU daar!

Hoe braaf is jy?  Kom wys ons!  Kom besoek dan ons spookhuis met ons basaar.  Sien JOU daar!
23/05/2026

Hoe braaf is jy? Kom wys ons! Kom besoek dan ons spookhuis met ons basaar. Sien JOU daar!

Soek jy 'n goeie winskopie?  Kom besoek ons smoustafel (witolifant tafel).  29-30 Mei by ons Basaar.  Sien JOU daar!    ...
22/05/2026

Soek jy 'n goeie winskopie? Kom besoek ons smoustafel (witolifant tafel). 29-30 Mei by ons Basaar. Sien JOU daar!

Los die naweek se kosmaak by die huis en kom koop heerlike braaivleis en potjiekos by ons basaar (29-30 Mei).  Sien jou ...
21/05/2026

Los die naweek se kosmaak by die huis en kom koop heerlike braaivleis en potjiekos by ons basaar (29-30 Mei).

Sien jou daar!

Kom koop vir jou tuin iets groen!  Besoek ons kwekery tydens ons jaarlikse basaar / 29-30 Mei 2026.  Sien JOU daar!
20/05/2026

Kom koop vir jou tuin iets groen! Besoek ons kwekery tydens ons jaarlikse basaar / 29-30 Mei 2026. Sien JOU daar!

Address

Ludorfstraat 7
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Krokodilrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Krokodilrivier:

Shortcuts

Share