10/05/2026
Geseรซnde Moedersdag aan al ons kosbare moeders van Restoration Five Fold Ministries ๐ธ
Vandag eer ons julle vir julle liefde, opoffering en standvastige geloof. Julle is draers van God se genade, bouers van huise en pilare in die liggaam van Christus. Dankie vir elke gebed, elke traan en elke saad wat julle in julle families en in die bediening saai.
Mag die Here julle vandag oorvloedig seรซn, julle harte versterk en julle beloon vir alles wat julle in stilte doen. Julle is werklik โn gawe van God.
โSy staan op terwyl dit nog nag isโฆ krag en waardigheid is haar kleed.โ โ Spreuke 31
Met liefde en waardering
Restoration Five Fold Ministries
Michael Olivier
Michael Olivier
Sylvinia Olivier