Pinkster Kerk van Christus

Pinkster Kerk van Christus ABBA VADER

12/12/2023

My Liefling baie geluk met nog n 35 ste verjaarsdag jy is my one and only, my Lover my Vriend my siels genoot mag hierdie jaar vir jou n jaar wees waarin jou harts begeertes vervul sal word.

Ons Pa jou sal seën en baie jare spaar vir my, die seuns ons klein kinders en vir die gemeente.

Mag jou bediening groei en ons geloof in die Rots Jesus Christus wees.

My gebed is dat jy sal weet jy is geroep vir 'n hoër roeping en Jesus se liefde en beskerming jou altyd om ring.

Dankie vir die man en pa en Oupa wat jy is.

Ek is lief vir jou met n ewige liefde.

Geniet jou dag my Liefling

Xx

12/05/2023
11/05/2023

Goeie more

Die volgende koue vleis is beskikbaar

Plaas bestelling om teleurstelling te voorkom.

5 x Cooked Ham
8 x Tong
8 x Ribs
3 x Gammon
2 x Gypsy Beef
5 x Chicken Roll
3 x Sausages
1 x Cocktail Sausage
6 x Pastrami
2 x Mortabella Ham
3 x Curry Brawn
5 x Hickory Ham
1 x Silverside
7 x Pork Belly
1 x Alpen Ham

Bestellings kan by Ronell geplaas word asb

R60 per pak.

Kontak Ronell 062 407 3413.

06/04/2023

Goeie middag ek moet n bestelling plaas vir koue vleis laat weet as ek moet bestel vir julle

Gammon
Hickory Ham
Tong
Smoked Chicken
Silverside

Bestellings kan by Ronell geplaas word. 0624073413

06/04/2023

Goeie more koue vleis op bestelling laat weet as ek moet bestel.

Gammon
Hickory Ham
Tong
Smoked Chicken
Silverside

Bestellings kan by Ronell gepaas word
0624073413

19/03/2023

Grace Cafe het die volgende kouevleis beskikbaar.

Salami
Gammon
Tong
Smoked Chicken

R60 per pak.

Bestellings kan geplaas word by Ronell 0624073413

Grace Cafe het die volgende kouevleis beskikbaar.SalamiGammonTongHickory HamSmoked ChickenR60 per pak. Bestellings kan g...
09/03/2023

Grace Cafe het die volgende kouevleis beskikbaar.

Salami
Gammon
Tong
Hickory Ham
Smoked Chicken

R60 per pak.

Bestellings kan geplaas word by Ronell 0624073413

Awesome Jeug vandag
04/03/2023

Awesome Jeug vandag

16/11/2022

U is waardig Abba Vader my Vader

Address

6 Mc Cullum Avenue
Brakpan
1541

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
19:00 - 20:30
Thursday 19:00 - 21:00
Friday 19:00 - 21:00
Sunday 09:00 - 10:00
18:00 - 19:00

Telephone

011-740-5897

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pinkster Kerk van Christus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Pinkster Kerk van Christus:

Share

Category