JCI Ministries

JCI Ministries To preach the gospel to the poor; he hath sent me to heal the brokenhearted, to preach deliverance to the captives, and recovering of sight to the blind.

Lu:4:18: The Spirit of the Lord is upon me, because he hath anointed me to preach the gospel to the poor; he hath sent me to heal the brokenhearted, to preach deliverance to the captives, and recovering of sight to the blind, to set at liberty them that are bruised,
Lu:4:19: To preach the acceptable year of the Lord.

21/05/2026

Aan my liefling Gelofte Boer Volksgenote.
Goeie dag.
Ons is Jean-Pierre en Magda van der Merwe van YESHUA HA’MASHIACH TABERNAKEL BEDIENING.
Ons is in ń klein Boer Volk bekragtigings en onderhoudende bediening.
Ons is opsoek na n plaas in die Noord-Wes omgewing om te huur, of te koop, met die doel om ń self onderhoudende kibbutz te ontwikkel en uit te brei vir mede Volksgenote soos:
1. Afgedankte en medies ongeskikde ambags manne en vroue.
2. Mense met mediese en huishoudelike ondervinding.
3. Mense met onderwys en opleidings ervaring.
4. Militere veterane.
5. Oor die algemeen pensionarise en flukse mense wat deur die samelewing verwerp en weggegooi is, ń plek kan voorsien om in so veilig as moontlik omstandighede, ń produktiewe lewe te ly. Jy kan ‘n noeminswaardige bydra te maak vir die toekoms en oorlewing van ons Boer Volk.
Ons beplan om dit susksesvol toe te pas by wyse van opleiding, ontwikkeling, vaardighede en arbeids vermoeëns. Jy kan in pro-aktiewe deelname he in die volgende:
1. Die herstel van die Verbond en ons Gelofte.
2. Sekutieteit, Beveiliging en verdediging.
3. Landbou.
4. Vee, kleinvee, pluimvee, wild, vis en bye boerdery.
5. Jag kuns.
6. Opvoeding.
7. Kultuur.
8. Medisie en gesondheid.
9. Voeding en versorging.
10. Bouwerk en ingeneurswese.
11. Waterwese.
12. Staalwerk en Houtwerk.
13. Elektrisieteit.
14. Meganies.
15. Brandstof produksie.
16. Dieverse produksie, vervaardiging, verwerking en ontwikkeling.
Die plan is om ń toetale “off grid” veilige hawe en een van baie ontrekkings punte vir ons Volk te wees.
VADER het by wyse van ons eie Volks-Profeet vir ons ‘n opdrag gegee, dat wanneer ons hierdie huidige omstandighede in ons land sien gebeur en ervaar, ons uit die stede moet ontrek.
Waste dinge?
1. Regerings mislukking.
2. Polletieke waansin.
3. Regerings misdaad.
4. Volksmoord.
5. Dreigende burger oorlog.
6. Ekonomiese ineenstorting.
7. Onteieing sonder vergoeding.
8. Wetloosheid.
9. Ernstige misdaad.
10. Hongersnoot.
11. Geweld toename.
Ons ryk dus nou uit na Boer Volk wat weet en voorbereiding maak om die Volksgenote wat voete gesleep het, ń kans van oorlewing te bied vir die wat luister na die roepstem van die wagters op muur.
Sou u belang stel om ons by te staan by wyse van enige perseel beskikbaarheid, borge, donasies en/of skenkinge, kan ons NPO u uitreik met ‘n Artiekel 18.A. Sertifikaat.
Die Artikel 18A-sertifikaat is 'n amptelike belastingaftrekbare kwitansie wat deur goedgekeurde Suid-Afrikaanse Openbare Voordeelorganisasies (PVO's) aan skenkers uitgereik word, wat hulle toelaat om die waarde van skenkings (kontant of in natura) van hul belasbare inkomste af te trek. Dit moedig ondersteuning vir liefdadigheidsaktiwiteite aan en verminder belasbare inkomste met tot 10%.
Ons NPO, Psalm 91 Soul Recovery, was gestig reeds is 2018, maar ons bediening is reeds druk operasioneel aktief met die Volks saak by wyse van een huis vir bejaardes, en een vir gesinne, voeding programme, voorsiening van skool toerusting, uitrusting en toebehore ens, sedert 2010 in ons persoonlik kappasiteit.
Hoewel ons hierdie uitreiking pebliek doen, is die nie ‘n bak-hand bedel poging aan die pebliek nie.
Daar is ‘n verskil tussen ‘n volk en ‘n nasie, tussen Boer en Afrikaner.
Hierdie is ‘n uitreiking aan my eenders-denkende Boer Volksgenote om saam op te staan in ons persoonlike, besigheids, beweging, organisasie, instansie en/of groeps kapasiteite, en te begin luister en doen wat ons Hemel VADER van SY Liefling Boer Volk verlang.
Die profesie lui “maar vir die wat weet en voorbereid is, sal dit nie so erg wees nie”.
Onthou… Eendrag maak mag!!!
Ons vir jou Suid-Afrieka.
Boere Groette.
Jean-Pierre en Magda van der Merwe.
0724115864 / 0715960344

29/04/2026

Aan my liefling Gelofte Boer Volksgenote.
Goeie dag.
Ons is Jean-Pierre en Magda van der Merwe van YESHUA HA’MASHIACH TABERNAKEL BEDIENING.
Ons is in ń klein Boer Volk bekragtigings en onderhoudende bediening.
Ons is opsoek na n plaas in die Noord-Wes omgewing om te huur, of te koop, of op te pas met die doel om ń self onderhoudende kibbutz te ontwikkel en uit te brei vir mede Volksgenote soos:
1. Militere veterane.
2. Medies ongeskikde ambags manne.
3. Mense met mediese en huishoudelike agtergrond.
4. En oor die algemeen pensionarise en flukse mense wat deur die samelewing verwerp en weggegooi is, ń plek kan voorsien om in so veilig moontlike omstandighede ń produktiewe lewe te ly, en ‘n noeminswaardige bydra te maak vir die toekoms en oorlewing van ons Boer Volk.
Ons beplan om dit susksesvol toe te pas by wyse van opleiding en ontwikkeling van vaardighede en arbeids vermoeëns in pro-aktiewe deelname in:
1. Die herstel van ons Gelofte Verbond.
2. Beveiliging.
3. Opvoeding.
4. Kultuur.
5. Landbou.
6. Vee, kleinvee, pluimvee, wild, vis en beie boerdery.
7. Jag kuns.
8. Voeding en versorging.
9. Medisie en gesondheid.
10. Bouwer ken ingeneurswese.
11. Waterwese.
12. Staalwerk / Houtwerk.
13. Elektrisieteit.
14. Meganies.
15. Brandstof produksie.
16. Algemene produksie, vervaardiging, verwerking en ontwikkeling.
Die plan is om ń toetale “off grid” veilige hawe en een van baie ontrekkings punte vir ons Volk te voorsien.
Vader het bywyse van ons eie Volks-profeet aan ons opdrag gegee, wanneer ons hierdie dinge sien, ons uit die stede moet ontrek.
Ons ryk dus nou uit na Volksgenote wat weet en voorbereiding maak om die Volksgenote wat voete gesleep het tot nou ń kans van oorlewing te bied vir die wat luister na die roepstem van die wagters op muur.
Sou u belang stel om ons by te staan by wyse van enige perseel beskikbaarheid, borge, donasies en/of skenkinge, kan ons NPO u uitreik met ‘n Seksie.18.A. Sertifikaat, wat u dan instaat stel om terug te eis van u belasting.
Hoewel ons hierdie uitreiking pebliek doen, is die nie ‘n bak-hand bedel poging aan die pebliek nie.
Daar is ‘n verskil tussen ‘n volk en ‘n nasie, tussen Boer en Afrikaner.
Hierdie is ‘n uitreiking aan my eenders-denkende Boer Volksgenote om saam op te staan in ons persoonlike, besigheids, beweging, organisasie, instansie en/of groeps kapasiteite, en te begin luister en doen wat ons Hemel VADER van SY Liefling Boer Volk verlang.
Die profesie lui “maar vir die wat weet en voorbereid is, sal dit nie so erg wees nie”.
Eendrag maak mag!!!
Boere Groette.
Jean-Pierre en Magda van der Merwe.
0724115864 / 0715960344

16/03/2026

A Last Midnight Awakening Cry

Address

15 Gladstone Avenue
Brakpan
1541

Telephone

+27724115864

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JCI Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to JCI Ministries:

Share