FamilieKerk Bottelary

FamilieKerk Bottelary Sondae diens tyd: 09:30

Kerk vir almal - kerk vir die toekoms
Waar lewens en gemeenskappe verander

'n Kampus van Vredelust Gemeente

Welkom by die offisiรซle Facebook blad van FamilieKerk Bottelary. Kom beleef kerk op โ€˜n nuwe manier! Ons doen kerk vars en sprankelend sodat elkeen, en veral jong gesinne, dit kan geniet soos dit bedoel is om te wees. Die lewe wat Christus bied is iets om oor opgewonde te wees en kerkwees is dus vir ons een groot avontuur. Jy kan gerus ons webtuiste besoek vir meer inligting. Ons FamilieKerk jeug (

Juniors en senior) hardloop in dieselfde tyd as ons oggend dienste. Indien jy enige vrae het of jy soek meer inligting kan jy ons gerus kontak by [email protected]

12/06/2026

Sien ons jou Sondag?

๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿซถ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿซถ๐ŸปTwee kampusse, een gemeenskap, een roeping; om lewens en gemeenskappe te verander. Vredelust Churchadventure
09/06/2026

๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿซถ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿซถ๐ŸปTwee kampusse, een gemeenskap, een roeping; om lewens en gemeenskappe te verander.

Vredelust Churchadventure

27/05/2026
Wat โ€™n voorreg om elke Sondag saam as kerk die Naam van Jesus te aanbid. ๐Ÿ™ŒโœจSy teenwoordigheid verander alles โ€” daar waar...
26/05/2026

Wat โ€™n voorreg om elke Sondag saam as kerk die Naam van Jesus te aanbid. ๐Ÿ™Œโœจ

Sy teenwoordigheid verander alles โ€” daar waar harte oop is, bring Hy vrede, hoop en nuwe krag.

Dankbaar vir โ€™n geloofsfamilie wat saam honger is vir God.

Vandag het Johan Laten ons kom herinner dat dit nie swakheid is om te erken jy is nie okay nie. Dit is menslik! Ons moet...
24/05/2026

Vandag het Johan Laten ons kom herinner dat dit nie swakheid is om te erken jy is nie okay nie. Dit is menslik!

Ons moet leer om ons emosies te erken, ons gedagtes teen die waarheid te toets en nie alleen deur pyn te stap nie.

God het mense om ons geplaas om saam te bid, saam te dra en saam te glo vir genesing.

My liggaam is nie gemaak om myself te aanbid nie. ๐ŸคMag ek God verheerlik in hoe ek leef, d**k en sorg vir myself.
22/05/2026

My liggaam is nie gemaak om myself te aanbid nie. ๐Ÿค

Mag ek God verheerlik in hoe ek leef, d**k en sorg vir myself.

Partykeer het mens net hoop, eerlike gesprekke en community nodig.Hierdie Sondag verwelkom ons oud onderwyser en geestes...
19/05/2026

Partykeer het mens net hoop, eerlike gesprekke en community nodig.

Hierdie Sondag verwelkom ons oud onderwyser en geestesgesondheid kenner, Johan Laten, vir โ€™n kragtige gesprek oor geestesgesondheid, resilience en die uitdagings van die lewe. ๐Ÿง 

En nรก die diens?
Warm pannekoek, koffie en lekker saam kuier ๐Ÿฅžโ˜•

Bring jou gesin en nooi gerus iemand saam wat bietjie bemoediging nodig het. ๐Ÿค

18/05/2026

Address

Brakenfell
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:30 - 14:00
Wednesday 08:30 - 14:00
Thursday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 23:30

Telephone

+27827181581

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FamilieKerk Bottelary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share