Mosaic Church

Mosaic Church Small community church. 'n Klein gemeenskapskerk.

ONS
Gebroke, verlore, belas
In skerwe gebreek
GOD
Wat met die flenters van ons leef
Mosaiek weef
Stukkies, in Sy liefde geweek
Betekenismooi soos' n legkaart gepas

29/06/2024
Die mannebediening op Merwville!
25/06/2024

Die mannebediening op Merwville!

Ons het 'n geseënde Kerssangdiens gehad vanoggend.  Ons kon die Gees se teenwoordigheid ervaar.  Nie gedink ons klein ge...
03/12/2023

Ons het 'n geseënde Kerssangdiens gehad vanoggend. Ons kon die Gees se teenwoordigheid ervaar. Nie gedink ons klein gemeentetjie kan so voluit sing nie. Alle eer aan Ons Vader. Dankie vir elkeen se bydrae.

Almal baie welkom!
29/11/2023

Almal baie welkom!

14/07/2023

Ons het die sonsopkoms vanaf die Merweville koppie aanskou.

Address

DORREY Street 5 Brackenfell South
Brackenfell

Telephone

0829322922

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosaic Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share