Godly relationships

Godly relationships A Godly relationship will be the only one to stand the test of times!

11/10/2022
16/07/2022

As jy ooít verlief raak ...

Raak verlief op iemand wat wil weet wat jou gunsteling dinge is , en hoe jy van jou koffie hou.

Raak verlief op iemand wat hou van die manier waarop jy lag , en ENIGIETS sal doen om jou aan die lag te kry.

Raak verlief op iemand wat haar / sy kop op jou bors rus , en daarvan hou om te hoor hoe jou hart klop.

Raak verlief op iemand wat jou in die openbaar sal soen - trots is op JOU en jou wil prys by ander vriende.

Raak verlief op iemand wat jou laat wonder hóékom jy in die EERSTE plek te bang was om verlief te raak.

Raak verlief op iemand wat te bang sal wees om jou ONNODIG seer te maak - maar eerder al die seer wil weg-lief.

Raak verlief op iemand wat verlief is op jou foute en oók glo jy is perfek net soos jy is !

Raak verlief op die een wat graag saam met jou wil wakker word in die oggende en nie sal kan gaan slaap sonder om jou styf binne hulle arms te hê en nag te soen nie.

Jy skuld jou hart dit .....!

This hit hard
18/05/2022

This hit hard

Address

Schoongezicht Estate Brackenfell
Brackenfell

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Godly relationships posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share