NG Kerk Boshof

NG Kerk Boshof Hierdie is die Facebook bladsy vir die NG gemeente inBoshof Religious Organization

29/04/2023
29/04/2023
Neem asseblief kennis dat die Kinderdiens NIE komende Sondag sal wees NIE, maar wel skuif na Sondag, 07 Mei.Alle kinders...
25/04/2023

Neem asseblief kennis dat die Kinderdiens NIE komende Sondag sal wees NIE, maar wel skuif na Sondag, 07 Mei.

Alle kinders moet asseblief voor in die middelblok sit💫

Baie dankie aan elke liewe persoon se bydrae en ondersteuning!
22/04/2023

Baie dankie aan elke liewe persoon se bydrae en ondersteuning!

Ons het vandag vir die eerste keer na Covid Basaar gehou - en wat 'n heerlike dag was dit nie gewees gewees nie? Die gem...
22/04/2023

Ons het vandag vir die eerste keer na Covid Basaar gehou - en wat 'n heerlike dag was dit nie gewees gewees nie? Die gemeenskap het nie gehuiwer om ons te ondersteun nie - dit was' n groot sukses! Hier onder is' n paar foto's.

Woensdag, 19 April 2023 het Kommissie vir Vroue se Diens van Barmhartigheid afdeling hulle maandelikse samesyn gehad. On...
22/04/2023

Woensdag, 19 April 2023 het Kommissie vir Vroue se Diens van Barmhartigheid afdeling hulle maandelikse samesyn gehad. Ons het geleer Mosaic op kruise met lekker pannekoek en koffie!

Beste vriende. Die Goliat Projek 2023 (pampoen groei) kom Saterdag tot n einde met die inweeg tydens ons kerkbasaar. Ind...
21/04/2023

Beste vriende. Die Goliat Projek 2023 (pampoen groei) kom Saterdag tot n einde met die inweeg tydens ons kerkbasaar. Indien u graag n laat inskrywing wil doen is u meer as welkom teen R 100 n inskrywing. Alle pampoene sal aan Huis Goedversorg geskenk word vir hul verwerking. Inskrywings vir die 2024 Projek Goliat sal ook tydens die basaar geneem word en saad verskaf word sodat u vroeg kan begin vir die nuwe groei kompetisie. Sien u daar. Groete

Nog net 3dae oor!
19/04/2023

Nog net 3dae oor!

Address

Kerkstraat 10
Boshof
8340

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27535410171

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Boshof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category