Josua Pinkster Kerk

Josua Pinkster Kerk Pinkster Kerk wat streef na Heiligmaking

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse konferensie.  Bid vir die konferensie. Kom met 'n verwagting. Kom met 'n honger en dor...
21/09/2018

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse konferensie. Bid vir die konferensie. Kom met 'n verwagting. Kom met 'n honger en dors.

Hemelvaartdiens om 09H00 - DV 25 Mei 2017. Maak nou al planne. Reel met jou Baas om twee etenstye in te werk sodat jy  h...
17/05/2017

Hemelvaartdiens om 09H00 - DV 25 Mei 2017. Maak nou al planne. Reel met jou Baas om twee etenstye in te werk sodat jy hierdie diens kan bywoon. Onthou die 22ste April, ons moet bly by wat ons daai dag aan die Here beloof het. Laat ons maak soos Josua en Kaleb - We will take the land.

Die Jeug bied aan.......Kersliedere by die dam, DV Sondag 04 Des om 16H00. Nooi u vriende en familie.
29/11/2016

Die Jeug bied aan.......Kersliedere by die dam, DV Sondag 04 Des om 16H00. Nooi u vriende en familie.

En so breek die laaste dag aan van ons Pinkster Bidure
13/05/2016

En so breek die laaste dag aan van ons Pinkster Bidure

Die Middeljariges Afdeling het die eerste funksie op die nuwe grond langs die kerk gehou. Dit was baie lekker onder die ...
09/11/2015

Die Middeljariges Afdeling het die eerste funksie op die nuwe grond langs die kerk gehou. Dit was baie lekker onder die koelte boom en daar was lekker gebraai. Dankie aan almal wat dit bygewoon het en groot dank aan die wat dit gereel het. Op die foto word daar onder die bome lekker gesing en gebid.

01/04/2015

Goeie Vrydag diens om 09H00. Ons kyk uit vir u.

01/03/2015

Hier gaan iets groot gebeur. Ek voel dit in my gees. As ons net wil oorgee, onsself afsonder, gaan hier 'n groot herlewing uitbreek. Die Here is besig met elkeen by ons 4nm dienste. Kan nie wag vir volg Son middag 4nm nie. 4nm diens bywoners, hou aan bid. Die Here het vandag aan ons beloftes gegee. Wonderlik.

06/01/2015

Baie geluk aan ons 3 matrikulante wat geslaag het. Ons is trots op julle. Mag die Here julle toekomsplanne seen. AL die eer aan die Here.

15/12/2014

Ons herinner elkeen aan more se Geloftediens om 09H00.

14/10/2014

Die JPK is vandag 4jr oud. Al die eer kom die God van Abraham, Isak en Jakob toe. Ons sing nie vandag Happy Birthday nie, maar ons lied vandag is, WE STAND AMAZED IN THE PRESENCE, OF JESUS THE NASARENE. ....Ons kan net met verbasing staan en kyk oor hoe die Here ons elke dag seën. Halleluja.

So trots op ons jongmense.
24/08/2014

So trots op ons jongmense.

Address

H/v Elizabethweg En Marbore Straat Impala Park
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Josua Pinkster Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Josua Pinkster Kerk:

Share