NG Witfield-Wes Boksburg

NG Witfield-Wes Boksburg Kerk

Ons ervaar Ena Berger se getuienis na 'n skietvoorval in 2012.
08/03/2025

Ons ervaar Ena Berger se getuienis na 'n skietvoorval in 2012.

My oujaasboodskap aan jou...
31/12/2024

My oujaasboodskap aan jou...

I made this amazing video with CapCut. Open the link to try it out: capcut.com/tools/desktop-video-editor

08/09/2024

🌹Susan🌹

Die lewe het nie 'n "rewind"-knoppie nie!

"Jy mag maar jou koffie slurp of in jou piering gooi.
Jy mag met vuil voete uit die komposhoop oor ons wit mat loop.
Jy mag jou naels byt, vals sing, swak groente huis toe bring,
die badkamer omkrap, die nat vloer opdroog met my waslap...
Jy mag maar snags hard snork, oor koue voete brom...
As jy net terug kan kom"

So lees Hester Heese se bekende gedig. Ja, hoeveel van ons het al gewens dat die lewe 'n "rewind" knoppie het. Dat ons kans kan kry om óór te leef: Om terug te gaan op ons spore en dinge ánders te doen. Dan kon ons dalk meer begrip toon, meer geduld hê en met groter deernis optree. Ons kon dan meer aanvaar, minder kritiseer, meer luister, minder praat, meer omgee en minder ongenaakbaar wees. Dan kon ons ons lewensspel oor speel, beter verhoudings bou en meer liefhê.

Maar nou weet ons: die lewe is toe nié 'n kleedrepetisie nie. Ons is nóú reeds besig met die finale verhoogstuk van ons lewens. Dis 'n wakker-skrik-gedagte wanneer ons besef dat ons ook in ons verhoudingslewe besig is met die finale spel. En vir ons almal is gister vir altyd verby... En môre ons dalk nie beskore nie. Tóg hetons vandág! Hierdie dag is aan ons gegee sodat ons positiewe deposito's kan maak in die lewens van hulle wat aan ons geleen is. Daarom kan ons kies om - ongeag al ons onperfekte gisters - 'n groter rol in die liefde tussen mense te speel. Ons kan dit doen deur:

* Minder te veroordeel en ander met groter onvoorwaardelikheid te aanvaar. Ja, ons kan dit doen deur lief te wees vir mekaar vir wie en wat hulle ís. Nie vir wat ons nog van hulle wil máák nie;

* Minder krities te wees oor die kléín, onbelangrike dingetjies en meer ingestel te wees op die groot dinge wat wél reg, goed en bewonderingswaardig is;

* Minder selfsugtig en selfgesentreerd te wees en ander se belange hoër as ons eie te stel;

* Minder geïrriteerd en ongeduldig te wees en te bid vir 'n hart vol sagmoedigheid, nederigheid en geduld; en

* Minder humeurig, opvlieënd en haatdraend te wees omdat ons diep onder die besef is van God se sagte liefde en onverdiende genade in óns lewens.

Onthou Albert Einstein se woorde dat nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel, getel kan word nie.

Lente Sangfees....

Ons gemeente vier hierdie jaar ons 50ste verjaarsdag. As deel van ons feesvieringe en fondsinsameling wil ons jou vra om...
03/06/2023

Ons gemeente vier hierdie jaar ons 50ste verjaarsdag. As deel van ons feesvieringe en fondsinsameling wil ons jou vra om dit te oorweeg om ons te ondersteun.

Jy kan hierdie getekende rugbytrui van die 2014 Currie Beker vir 'n skamele fooi van R200 wen. Klik op die skakel om in te skryf...

Baie dankie vir jou ondersteuning!

https://form.jotform.com/231476126695564

18/07/2021

Vanoggend se boodskap is weens weens 'n onderbroke internet verbinding kort geknip. Die boodskap sal binnekort beskikbaar wees.

Ons Vader...
04/07/2021

Ons Vader...

Address

Scholtzstraat 31
Boksburg
1459

Telephone

0118264139

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Witfield-Wes Boksburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share