NG Kerk Bloemhof

NG Kerk Bloemhof NG Kerk Bloemhof informasie blad is vir die doel om inligting deur te gee aan lede. Gebedsversoeke kan ook deurgegee word.

Die doel van die blad is vir die verskaffing van hulpvolle en verrykende informasie aan NG Kerk lidmate. Asook kennisgewings van belangrike dae, verjaarsdae, begrafnisse en funksies. Gemeente-aangeleenthede en sake wat vir gelowiges belangrik is word hier aangebring.

07/06/2026

Christelle Cordier, Riaan vd Merwe lekker verjaar!

05/06/2026

KANSELRUILING met Hoopstad sal plaasvind op Sondag
14 Junie 2026.

Francois du Toit, Sarie Swartz - lekker verjaar!
04/06/2026

Francois du Toit, Sarie Swartz - lekker verjaar!

Sias de K**k - baie geluk en lekker verjaar!
03/06/2026

Sias de K**k - baie geluk en lekker verjaar!

03/06/2026

Golfdag: Saterdag – 20Junie 2026
Belangstellendes kan vir Jeff skakel by 083 749 6392.

02/06/2026

Wyk 11 word hierdie week besoek.

VOORBIDDING: * Marina Erwee* Elmarie Boshoff - Hospitalisasie
02/06/2026

VOORBIDDING: * Marina Erwee
* Elmarie Boshoff - Hospitalisasie

LIDMAATSKAP ONTVANG EN GOEDGEKEUR:Gert Alwyn Zaayman en Susanna Maria Zaayman.Gert en Susan, baie welkom by ons
02/06/2026

LIDMAATSKAP ONTVANG EN GOEDGEKEUR:
Gert Alwyn Zaayman en Susanna Maria Zaayman.
Gert en Susan, baie welkom by ons

Address

Hoopstraat
Bloemhof
2660

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00
Friday 14:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Bloemhof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category