Lede in Christus Kerk Bloemhof

Lede in Christus Kerk Bloemhof Ons is 'n geestelike familie wat streef daarna om God lief te hê sowel as ons medemens.

Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese en weduwees in hulle verdrukking te besoek en jou vl...
22/01/2026

Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese en weduwees in hulle verdrukking te besoek en jou vlekkeloos te bewaar van die wêreld. Jakobus 1:27

Ons gemeente is besig met 'n reeks deur die boek Openbaring. Gelowiges is baie maal skrikkerig vir die boek en probeer d...
14/01/2026

Ons gemeente is besig met 'n reeks deur die boek Openbaring. Gelowiges is baie maal skrikkerig vir die boek en probeer dit eerder vermy, maar God se bedoeling is dat dit 'n seën moet wees vir die wat dit lees, hoor en bewaar.

Vir meer inligting, kontak ons gerus.

Die Kerk is nie 'n gebou nie, maar 'n liggaam van gelowiges.Ons het die afgelope naweek in Wesselsbron,  'n opelug Prais...
22/09/2025

Die Kerk is nie 'n gebou nie, maar 'n liggaam van gelowiges.

Ons het die afgelope naweek in Wesselsbron, 'n opelug Praise & Worship aand gehad - en God was só getrou! Mense het van regoor die Vrystaat gekom, om in eenheid die Here te loof.

Vroeg in die oggendure en deur die dag was daar 'n reënbui, maar toe is ons God reeds besig om die byeenkoms vooraf te seën. Sy teenwoordigheid was tasbaar soos ons Sy Naam groot gemaak het!

Die afgelope naweek het ons 'n groot mylpaal gevier - die inwyding van ons nuwe kerkgebou! Ons harte loop oor van dankba...
30/06/2025

Die afgelope naweek het ons 'n groot mylpaal gevier - die inwyding van ons nuwe kerkgebou! Ons harte loop oor van dankbaarheid teenoor die Here vir Sy getrouheid!

Pastoor Neels en Sarie van Calvary Echoes het gister ons gemeente met sang en musiek bedien. Wat 'n geseënde diens, waar...
16/06/2025

Pastoor Neels en Sarie van Calvary Echoes het gister ons gemeente met sang en musiek bedien. Wat 'n geseënde diens, waarin die teenwoordigheid van God tasbaar ervaar kon word!

Gister het ons erkenning gegee aan die leiers en mentors in ons lewe. Ons noem hulle Pa! Dankie vir julle onbaatsugtige ...
16/06/2025

Gister het ons erkenning gegee aan die leiers en mentors in ons lewe. Ons noem hulle Pa! Dankie vir julle onbaatsugtige liefde, opofferings, raad en gebede. Ons is ryk met julle in ons lewe!

Wie in sy regskapenheid wandel as 'n regverdige — gelukkig is sy kinders ná hom. - Spreuke 20:7

25/05/2025
Vroue Konferensie 2025 •Maak my vol o Heer!•
25/05/2025

Vroue Konferensie 2025
•Maak my vol o Heer!•

*Moedersdag 2025* High Tea Dit was ‘n besonderse dag! Dankie aan elkeen wat deel was van die wonderlike geleentheid.
12/05/2025

*Moedersdag 2025* High Tea

Dit was ‘n besonderse dag! Dankie aan elkeen wat deel was van die wonderlike geleentheid.

Address

Suidstraat 10
Bloemhof
2660

Opening Hours

09:30 - 11:00

Telephone

+27761412502

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Bloemhof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Kerk Bloemhof:

Share