SEKER BOEKE

SEKER BOEKE KOOP GEDRUKTE BOEKE EN E-BOEKE.

12/10/2024

Koop Klankgrens.

Send a message to learn more

24/06/2023

Lees SEKER BOEKE

Bethel se berg deur Maretha Maartens.Beskikbaar by https://lapa.co.za/bethel-se-berg GEDRUKTE UITGAWE.Dis die onstuimige...
15/10/2020

Bethel se berg deur Maretha Maartens.
Beskikbaar by https://lapa.co.za/bethel-se-berg GEDRUKTE UITGAWE.

Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi. Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp voor hulle na ʼn volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en d**k. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees …

BESKIKBAAR BY CUM BOEKWINKEL.
10/10/2020

BESKIKBAAR BY CUM BOEKWINKEL.

Van ongenooi na ingenooi is werklikheidsfiksie gebaseer op die ware verhaal van trauma en verlies en uiteindelike aanvaarding in die lewe van ’n jong vrou en haar gesin. Dit is ook die verhaal van ware vriendskap. Ná ’n besoek aan ’n chirurg word ulseratiewe kolitis by Tanja gediagnoseer en s...

https://cumbooks.co.za/products/van-ongenooi-na-ingenooi-sagteband
10/10/2020

https://cumbooks.co.za/products/van-ongenooi-na-ingenooi-sagteband

Van ongenooi na ingenooi is werklikheidsfiksie gebaseer op die ware verhaal van trauma en verlies en uiteindelike aanvaarding in die lewe van ’n jong vrou en haar gesin. Dit is ook die verhaal van ware vriendskap. Ná ’n besoek aan ’n chirurg word ulseratiewe kolitis by Tanja gediagnoseer en s...

29/03/2019

Sy sou net die verteller in die produksie Hanna gewees het, maar Susan Coetzer en die skrywer Maretha Maartens het albei gevoel om reg te laat geskied aan die omvang van Hanna se emosies sal sy in dié Bybelse vrou se skoene moet klim.

HANNA DEUR MARETHA MAARTENS                FIKSIEHanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte a...
27/02/2018

HANNA DEUR MARETHA MAARTENS FIKSIE
Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid. Hierdie aangrypende verhaal spreek tot elke vrou. Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oë van God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

Bestel By: http://luxverbi.co.za/Book/BookDetail/19768

Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.558 dae van hel. Twee siele verenig in li...
23/02/2018

Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.
558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Pierre het dit nie oorleef nie.
In hierdie roerende verhaal herleef Yolande die paartjie se ontvoering en gewelddadige skeiding van hulle kinders en die lewe soos hulle dit geken het. In 558 dae deel Yolande alles wat sy tydens hierdie afskuwelike tydperk ervaar het; van die oomblik wat hulle ontvoer is, haar vrylating en uiteindelik die mislukte reddingspoging om Pierre te bevry.
Dit is ’n ware verhaal van ’n tipe liefde wat min paartjies ooit sal ervaar, van geloof wat sterker word deur lyding en van vergifnis wat kragtiger is as menslike grense. Dit is die storie van 558 dae.
16 bladsye volkleur-foto’s uit Yolande se persoonlike album, inskrywings uit Pierre se joernaal terwyl hy in aanhouding was en ’n roerende laaste brief van Yolande aan Pierre is in die boek ingesluit.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel 558 Days
BESTEL BY http://www.cumuitgewers.co.za/558-dae-sagteband1-1

Address

Wilcocksweg 11
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SEKER BOEKE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to SEKER BOEKE:

Share