Leeuwberg Gemeente

Leeuwberg Gemeente DS Kotzestraat, Ferreira

Ons wil jou graag inlei in die teenwoordigheid van die Here met LOFDANS. Kom geniet die oggend saam met ons terwyl ons h...
28/08/2026

Ons wil jou graag inlei in die teenwoordigheid van die Here met LOFDANS. Kom geniet die oggend saam met ons terwyl ons hierdie vorm van aanbidding ontdek.

25/08/2026
Hierdie LOFDANS KONFERENSIE is vir enige Christen wat die Here liefhet en nog ‘n manier van aanbidding wil probeer. Ons ...
12/07/2026

Hierdie LOFDANS KONFERENSIE is vir enige Christen wat die Here liefhet en nog ‘n manier van aanbidding wil probeer. Ons gaan gesels oor Lofdans, Lofdanse demonstreer, en jy sal self ook kans kry om dit te probeer. Selfs al is dit net vir jou eie binnekamer, sal hierdie konferensie jou verryk.

Address

Ds. Kotzestraat
Bloemfontein
9301

Opening Hours

09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leeuwberg Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share