Karpos Through this they want to encourage people for what lies ahead. The production is performed on invitation and all across South Africa.

Karpos is a group of 20 to 25 students that uses dance, comedy and music in such a way as to touch on relevant spiritual issues in Christians’ and non-Christians’ lives. Performing arts and the use of theatre techniques serve as the starting point to bring forth a provisional production that young and old can enjoy on a yearly basis.

Die kans om 2 dae af te tel is verby, met slegs EEN dag oor om te gaan!*  Wees braaf en kry vir jou n kaartjie... almal ...
01/06/2018

Die kans om 2 dae af te tel is verby, met slegs EEN dag oor om te gaan!* Wees braaf en kry vir jou n kaartjie... almal weet jy wil!*

3 dae oor tot Waterskade... kontak ons nou vir jou kaartjie voor jy die beste produksie van die jaar mis...
30/05/2018

3 dae oor tot Waterskade... kontak ons nou vir jou kaartjie voor jy die beste produksie van die jaar mis...

Net 4 dae...Tyd raak min, kry daarom vinnig jou kaartjie net vir R30...
29/05/2018

Net 4 dae...Tyd raak min, kry daarom vinnig jou kaartjie net vir R30...

Nog net 5 dae tot die aanbieding van Waterskade... Kry jou kaartjie nou, want hierdie wil jy nie mis nie!*Kontak Biance ...
28/05/2018

Nog net 5 dae tot die aanbieding van Waterskade... Kry jou kaartjie nou, want hierdie wil jy nie mis nie!*

Kontak Biance Welthagen (0796713484) vir meer inligting

Is julle reg vir Karpos 2018!!? Die produksie wat nie misgeloop kan word nie!! Maak jou reg, Karpos bied aan Waterskade!...
07/05/2018

Is julle reg vir Karpos 2018!!? Die produksie wat nie misgeloop kan word nie!! Maak jou reg, Karpos bied aan Waterskade!!

Dit is tyd vir MAN ALLEEN ☝️Kaartjies by deure te koop‼️➡️Moenie uitmis nie...
20/05/2017

Dit is tyd vir MAN ALLEEN ☝️

Kaartjies by deure te koop‼️
➡️Moenie uitmis nie...

🙌 🙌 🙌 🙌 🙌
18/05/2017

🙌 🙌 🙌 🙌 🙌

‼️‼️‼️‼️‼️
17/05/2017

‼️‼️‼️‼️‼️

Karpos launch - 20 & 21 Mei. Die Produksie wil jy nie misloop nie. Kom en geniet die aand saam familie en vriende!!
16/05/2017

Karpos launch - 20 & 21 Mei. Die Produksie wil jy nie misloop nie. Kom en geniet die aand saam familie en vriende!!

Karpos 2017 - Die plek waar jy wil wees 20 en 21 Mei by Kovsie Kerk. Moet dit nie misloop nie!! 😊
12/05/2017

Karpos 2017 - Die plek waar jy wil wees 20 en 21 Mei by Kovsie Kerk. Moet dit nie misloop nie!! 😊

Onthou net God het jou altyd lief.
17/03/2017

Onthou net God het jou altyd lief.

Vriende kom en geniet n lekker aand saam met Traptoer en n aand van Praise and Worship saam met Helios!! R15 ingang, fre...
07/03/2017

Vriende kom en geniet n lekker aand saam met Traptoer en n aand van Praise and Worship saam met Helios!! R15 ingang, free glow sticks sal vir die wedloop voorsien word!!

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karpos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Karpos:

Share