VGK Heatherdale

VGK Heatherdale VGK Heatherdale, a church based in Heidedal. We are intentional in being bearers of Hope.

💚
01/09/2025

💚

Baie dankie Gemeente 🙂Die basaar was groot pret en 'n reuse sukses!
11/05/2025

Baie dankie Gemeente 🙂

Die basaar was groot pret en 'n reuse sukses!

Goeiedag familie 😁Dis weer sulke tyd 🥳
23/04/2025

Goeiedag familie 😁

Dis weer sulke tyd 🥳

23:00🥳🥳🥳
31/12/2024

23:00

🥳🥳🥳

Die Kerkraad het amptelik die 40 Dae Vas& Gebeds-inisiatief bekendgestel.Ons begin op 05 Augustus tot 13 September en sa...
04/08/2024

Die Kerkraad het amptelik die 40 Dae Vas& Gebeds-inisiatief bekendgestel.
Ons begin op 05 Augustus tot 13 September en sal dan op 15 September 'n "Celebration Service" hou.

Tema: Red my van 'n nuttelose lewe (Psalm 119:37).

Die gemeente word uitgenooi om saam te vas 🤗

Jeugdiens... gemeente vorm 'n gebedskring rondom die jongmense om vir hulle te bid en om hulle te seën.Een ouer het gesk...
04/08/2024

Jeugdiens... gemeente vorm 'n gebedskring rondom die jongmense om vir hulle te bid en om hulle te seën.

Een ouer het geskryf, "Powerful declarations were declared over the life of the youth and a fresh oil of anointing released over their lives."

Môre GemeenteHier is die Plan van Aksie 🥘 vir vandag.Heerlike potjiekos deur die Worship Team 🎶 Ons wil sê dankie aan al...
27/07/2024

Môre Gemeente

Hier is die Plan van Aksie 🥘 vir vandag.

Heerlike potjiekos deur die Worship Team 🎶
Ons wil sê dankie aan almal wat 'n bord bestel het, u ondersteuning word hoog op prys gestel.

Liefde,
Die Span.

Good morning FamilyFriendly Reminder 👖&👟, if you will 🤗
21/07/2024

Good morning Family

Friendly Reminder 👖&👟, if you will 🤗

Goeienaand Gemeente,

Ons is opgewonde vir ons Jeugdiens, Sondag, 21 Julie 2024.

Tema: Jeans 👖 & Tekkies 👟

Goeienaand Gemeente,Ons is opgewonde vir ons Jeugdiens, Sondag, 21 Julie 2024.Tema: Jeans 👖 & Tekkies 👟
18/07/2024

Goeienaand Gemeente,

Ons is opgewonde vir ons Jeugdiens, Sondag, 21 Julie 2024.

Tema: Jeans 👖 & Tekkies 👟

📸 Die kerkraad op pad Thabies toe vir ons uitreik ♥️Ons het die dag begin met “Door To Door” en by ons gemeentelede geku...
22/06/2024

📸 Die kerkraad op pad Thabies toe vir ons uitreik ♥️

Ons het die dag begin met “Door To Door” en by ons gemeentelede gekuier.

Ons sluit toe die dag op ‘n “hoë noot” af met ‘n sangaand.

Môre het ons ons Nagmaalsdiens by VGK Thabies om 10:00
🎶Heerlik, heerlik sal die vreugdetoon🎶

Die Kerkraad kuier met die Cloete-gesin om Ds Cloete se 50ste verjaarsdag te vier.Help ons om vir Ds. Cloete geluk te we...
03/06/2024

Die Kerkraad kuier met die Cloete-gesin om Ds Cloete se 50ste verjaarsdag te vier.

Help ons om vir Ds. Cloete geluk te wens … 🥳

Address

17 Brookes Avenue, Heidedal
Bloemfontein
9306

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Heatherdale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGK Heatherdale:

Share