SOUL Survivors

SOUL Survivors Bloemfontein Baptiste Kerk 18-30 Selgroep Ons is die Bloemfonteinse Baptiste Kerk se 18-30 jariges se selgroep.

Op hierdie blad kan jy nou elke dag jou stories ens met die ander deel.

Ons uitreik onder die kinders Oktober 2012
15/01/2013

Ons uitreik onder die kinders Oktober 2012

31/07/2012

Hallo almal! onthou daar is nog vanaand sel by die jeugsentrum 19h00 soos altyd. indien jy nog nie 'n vorm in gevul het vir die nuwe groepe nie, probeer asb vanaand kom en een invul! Ons begin volgende week met die nuwe groepe!!

24/07/2012

Hallo julle almal! Onthou daar is vanaand weer sel 19h00 in die jeugsentrum! Hoop ons sien julle almal daar. Ons gaan vanaand bietjie die nuwe struktuur vorentoe verduidelik!!

18/07/2012
17/07/2012

Hallo Julle - onthou daar is eers weer sel VOLGENDE WEEK!! Hoop julle het lekker vakansie gehou!

Uitreik - Junie/Julie 2012
11/07/2012

Uitreik - Junie/Julie 2012

23/01/2012

Hey julle...ek hoop die jaar is vol vreugde vir julle!!Blessings

13/12/2011

Sorry julle die koffie van die sel groep vir vanaand is af. Almal het iets aan :)

12/12/2011

Hi julle! Ons mis almal by die sel en wil graag weer bietjie kuier! So die wat sou wou kuier ons gaan almal mekaar by Euro Cafe in mall kry se so 19h00 more aand. Sien da!

31/10/2011

Hi Julle! As daar van julle is wat op die Lesotho uitreik wil gaan kan julle asb vir oom Johan Coetzee (082 770 9292) of my (Heinrich - 072 463 5001) laat weet voor die 6de Nov. Baie dankie! Groete!

10/10/2011

Hi julle! Ek het met oom Johan Coetzee gepraat en hulle beplan om 26-29 Nov op Lesotho uitreik te gaan. 'N ander datum is ook 3-6 Des, maar ons beplan vir die eerste datum. Wie sou belangstel??? Dit gaan so +- R500 kos en dis alles ingesluit. Laat weet asb wie sou wou saam gaan! Ons wil die week datum vasmaak en begin beplan. Heinrich

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SOUL Survivors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category