Upper Room Familie Gemeente

Upper Room Familie Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Upper Room Familie Gemeente, Church, 17 G. A. Watermeyerstr, Langenhovenpark, Bloemfontein.

Geliefdes , hierdie naweek moet jul beslis eenkant sit vir die “Henog-Seminaar” , dis op die *man-af* , eerlik , die waa...
03/07/2026

Geliefdes , hierdie naweek moet jul beslis eenkant sit vir die “Henog-Seminaar” , dis op die *man-af* , eerlik , die waarheid wat elkeen gaan vrymaak…..
Dr.Poppie het n verbintenis met die Upper Room oor die jare , ons kan getuig van Goddelike Openbarings wat sy van die Vader ontvang….

Besoek ons by die Upper Room vir onvergeetlike Heilige Gees Bediening.
Liefde , Francois , Heleen & Grant……

Die Upper Room Familie nooi elkeen na Sondag , 5 Julie se Byeenkoms om 09:00.Hierdie “Huis van Gebed” bied , bediening /...
02/07/2026

Die Upper Room Familie nooi elkeen na Sondag , 5 Julie se Byeenkoms om 09:00.
Hierdie “Huis van Gebed” bied , bediening / lering (Woord oopbreek) / nagmaal / getuienis aan op n Sondag.
Wees deel van hierdie familie ervaring…..kom besoek ons!

01/07/2026

Vanaand , Woensdag , 1 Julie,om 18:00, n spesiale Gebedsuur by die Upper Room , ons bid vir ons land / regering en omstandighede.
As jy ernstig is met jou verhouding met die Here , nooi ons jou uit om saam te kom bid……
Ons sien jou vanaand

Die Upper Room is n Familie Gemeente , met n liefde vir Jesus Christus en vir mekaar.Hier word ons bedien deur die Heili...
01/07/2026

Die Upper Room is n Familie Gemeente , met n liefde vir Jesus Christus en vir mekaar.Hier word ons bedien deur die Heilige Gees , en ervaar die Heilige Gees se Krag & Werking.Besoek ons gerus , as jy wil groei , as jy vir iemand iets wil beteken , is dit die gemeente waar jy moet aanmeld….
Elke Sondag om 09:00 kom ons bymekaar om aan die Here Lof & Eer te bring….
Het jy baie slegte ervarings van gelowiges ? , moenie huiwer nie , kom besoek ons vir n Geestelike ervaring.

Address

17 G. A. Watermeyerstr, Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upper Room Familie Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category